Beginner kursus Christiana

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beginner kursus Christiana

Post by James Wilson »

ek moes geweet het >:(
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Beginner kursus Christiana

Post by BLOK »

;D ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Beginner kursus Christiana

Post by Dawid »

Iemand soos sy gat geskiet  ??? ??? ??? ??? ???
Ja Jaques die Dawid`s is eintlik maar baie stil en teruggetrokke... :laugh: :laugh:
Bly julle manne het die kursus geniet en ek dink ook soos Blok.....n man gaan 10 beginners kursusse bywoon en steeds leer.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
MEESTER
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm

Re: Beginner kursus Christiana

Post by MEESTER »

Jacques en James

Dankie vir die naweek altyd iets om aan te herkou, sal weer vir julle braai.

Dit is n voorreg om so in die veld te kan wees en dan met vriende soos julle.

Dankie.

Vrtede Groete
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Beginner kursus Christiana

Post by James Wright »

Jagbehep! wrote:
James Wright wrote: as julle praat van die varke neem ek aan dis in die Vrystaat kant van die rivier?

By wie hou julle die kurses?

negatief aan die Transvaal kant.   die kursus is by Chris Faure.  kom jy?
Klink of julle pret gehad het.Ek is volgende naweek by Jacques se kurses by S&O.

Ek het in Christiana groot geword,my Ma is steeds daar so rapsie buite die dorp op die Jan kemp dorp pad uit. Daai dae was daar nie varke aan die transvaal kant regtig nie.ek weet die manne klop hulle redelik baie aan die Vrystaat kant.

As daar weer kurses is in daai wereld sal ek plan sien om daar uit te kom,sommer bietjie vir ma ook dan gaan kuier.
Post Reply