Hoekom word 'n loop uitgeskiet

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2490
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Hoekom word 'n loop uitgeskiet

Post by Flip Nel »

Ek het al baie dinge gehoor oor hoekom lope hulle accuraatheid verloor, baie glo dit is oor die koeel te hard is, ander weer oor die vlam wat warm brand as jy die skoot aftrek, ander glo dis 'n kombinasie tussen vlam en ongebrande kruit wat deur die loop vlieg, amper soos sandblasting.  Wat dink julle veral oor wrywing in die loop sal een fabrikaat 'n loop langer laat hou as byvoorbeeld  'n ander fabrikaat.  Kom ons veronderstel alle lope is ewe goed en hou vir kaliber omtrent ewe lank.
Gerard

Re: Hoekom word 'n loop uitgeskiet

Post by Gerard »

http://www.dtic.mil/cgi-bin/GetTRDoc?Lo ... =ADA440980

Die belangrike punte is dat die eienskappe van die stelsel is wat dit is.  Sommige stelsels slyt vinniger as ander, gegewe die werk wat gedoen moet word.  Dus kan mens net die faktore wat slytasie veroorsaak probeer bestuur.

1.  Verminder lekkasie van gas verby die koeel.
2.  Verminder die kontak area en volume van verplaasde materiaal op die koeel.
3.  Verlaag die temperatuur waaraan die loop oppervlakte blootgestel word.
4.  Koeel-konsentrisiteit moet so hoog as moontlik wees
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2490
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Hoekom word 'n loop uitgeskiet

Post by Flip Nel »

dankie
Post Reply