Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het onlangs vir my .22 n 3-9x33 leupold vx2 rimfire scope opgesit. Ek is nou besig om deur ammo te werk om te sien wat die bste werk in die klein mausertjie! Met gevolg dat ek pakkies ammo koop 15skote skiet en dan sien hulle werk nie! So ek gaan baie halwe en driekwart boksies he! My idee is om my resultate op die topic te post en dan die ammo wat nie vir my werk nie aanstuur vir ander manne en anders om! Op die stadium toets ek spoed en akkuraatheid maar net op 30m. Waneer ek iets kry wat werk sal ek op 50m skiet. Ek meet net die spoed om max spread in velocity te kry! So as daar manne is wat wil help en deelneem hier aan is julle welkom!
hier is my eerste resultate:
Harris30-06
Ek het so n hele ruk terug dieselfde gedoen met my 10/22 Ruger.Gaan kyk op die net by rimfire central .com.Ek kan nou nie al die data onthou nie maar wat ek wel weet is dat gewone swartklip baie konstant is HV nie so konstant is nie maar Velocitor is baie konstant.Ek het letterlik al die .22ammo wat ek kon gekoop en getoets.Eley het Scorpions gemaak hulle was wit warm en konstant gewees.Maar laat weet ons wat is die results wat jy kry.
Beretta
Hi Peet! het presies dieselfde .22! het my slot laat vernander en n leupold 3-9x33 vx2 rimfire scope op hom gesit! voor die scope het die .22 n duim op 50m geskiet met oop visiere! ek het daardie tyd winchester wildcat ammo gebruik! watse ammo skiet mooi in jou geweer? watse groote groepe op watse afstand?
Hi Berreta! watse ammo gebruik jy? en hoe lyk jou groepe en op watter afstand? dankie vir die info!
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ek het ook al hierdie probeer. By meeste Fabrikate was die HV-boksies se groeperings oor die algemeen slegter as die Standard velocity.
Ons skiet nog met std swartklip, maar ongelukkig kan ek nie vir jou op die forum se hoeveel pakkies ons nog daarvan het en waar ons dit gekry het nie...
Weet net dat ons en nog 'n man die laastes gevat het.
Ons ou Brunotjie met 4x28 Tasco skiet op 50m gemaklik 'n duim groep met STD velocity swartklip. KOn nog nie 'n fabrikaat kry wat hulle klop nie...
Groetnis en lekker speel!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Nico, wat doen hulle aan die geweer om 'n scope te kan fit??? Daai gewere se slot maak mos te hoog oop om net so 'n scope op te sit.
Ek het nog nooit groeppe op 50m probeer skiet nie. Op 30 m het ek al 5 skote so groot soos 'n R1 stuk met gemak geskiet met Swartklip. Beide my seuns kry dit ook reg en my vrou-wat nie baie skiet nie- is nie v?r agter ons nie.
Soos ek s? het ek 1000 S&B gekoop en sal met hulle speel en dan sommer foto en resultate hier plaas.
Weereens bly dit vir my 'n raaisel dat .22 ammo nie meer in Suid-Afrika vervaardig word nie...
Ek sal darm bly wees as ek ook die een kan kleinkry
SJ en Nico daai gunne van julle is darm self mooi Maar daar is mos nou nie regtig iets soos 'n lelike .22 nie of sit ek nou die pot mis
Dit lyk my, as ek so na die foto's van Nico se .22 kyk, asof hulle die "buig" in daai bolt handle uitgehaal het en dat die arm meer reguit is. Lyk sommer mooi met die scopie op, sou ek reken en joune classic met die yster visiere.
Dankie SJ My oupa het die geweer nuut in 1937 gekoop, my pa het hom gekry in 1970 en ek het hom gekry nadat my broer nie die moeite wou doen om lisensie te kry nie. Baie sentiment aan die geweer.
Ek kan egter als wat ek wil skiet, raakskiet op 50m met die oorspronklikke oop vesier so ek glo nie ek gaan die teleskoop pad loop met hom nie. Ek sal seker net nie sulke goeie groeppe kan skiet nie maar dit pla my min.
Het die swartklip in junkmail gesien maar dit is subsonic
Peet hulle haal die ou bolt af en sit n nuwe een op ! die standaard nolt is te dun om te buig of te grind!
ek het nou twee keuses! soek ou swartklip ammo of soek iets wat nog redelik beskikbaar is! so seer soos dit my hart maak moet ek maar vir die tweede opsie gaan! die eerste opsie is net tydelikke oplossing!
ponkie ons het ALTYD swartklip ammo gebruik en ons het Altyd goeie resultate gekry! maar nou ja die "goeie ou dae" van swartklip is nou verby!!!
En manne julle is doodreg! daar is niks soos n lelikke .22 nie
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
So Nico as ek jou reg verstaan koop jy basies net 'n nuwe/ander slot vir daai 22 van ons dan kan jy 'n scope opsit??? Word daar aan die hout gesny om die nuwe slot te pas??
Eskuus Peet ek lees nou weer en sien ek verduidelik soos my gat! hulle haal die BOLT HANDLE af en sit n ander een op! van wat ek kan sien lyk dit of daar niks aan die hout gesny is nie! wat ek ook nou die dag gesien het is n ou wat daai mounts met die gate deur(sodat jy die open sights kan sien) op gesit het. hulle lig die scope hoog genoeg sodat die bolt handle dan nie pla nie!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Daai mounts het ek gister gesien Lyk maat heel lelik vir my. Moet 'n nek soos 'n kameelperd h? om by die scope te kom. Neewat ek dink daai 22 bly soos hy is.
Peet met my oop visiere het ek winchester wildcat ammo gebruik en hulle het perfek saam die visiere se verstellings vir afstand gewerk!! Berreta gaan by reply en click op adittional options en attach die foto wat jy wil gbruik!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43