Oos Kaap Kursus?
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Oos Kaap Kursus?
Nie seker of hierdie die regte plek is om te begin nie. Wil graag weet wanneer daar weer n kursus in die Oos Kaap sal plaas vind.
Miskien kan iets gereel word?
Groete,
Miskien kan iets gereel word?
Groete,
-
Leon
Re: Oos Kaap Kursus?
Ek sekondeer. Sal graag wil weet of iemand nie n kursus kan reel vir die jakkalsmanne van die Oos-Kaap nie. 
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Iceman
Daar was 'n kurses Desember 2010 op Steytlerville. Weet noe hou gou weer Oom Hein een sal hou nie? Ek sal ook graag wil bywoon omdat ek beide Graaff reinet en Steytlerville kurses misgeloop het agv vakansiewerk.
Groetnis
POnkie

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Miskien hierdie Desember? Ek is seker as sal plek vir prakties kan reel. Tarkastad area.
Nou het ons net die leermeester nodig.
Waar is oom Hein?
Nou het ons net die leermeester nodig.
Waar is oom Hein?
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
ja ,ek sal ook in wees met so kursus!!
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Iceman
Hoe en waar en by wie wil jy kursus hier in Tarkastad laat hou en deur wie????
Groete
Sakkie
Hoe en waar en by wie wil jy kursus hier in Tarkastad laat hou en deur wie????
Groete
Sakkie
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Hi Sakkie,
Soos daar gesien kan word, is daar heelwat belangstelling. Hier is al klaar vier manne wat dit wil bywoon, en ek weet van baie moontlik nog een. Ons het nog nie iemand om die kursus te gee nie, maar wil die ding aan die rol kry. So, ons soek nog n leermeester! Het iemand in gedagte gehad in Tarka se area, waar ek dink die fasiliteite goed is, en plek is vir n paar manne. Ook mees belangrikste, daar is genoeg jakkalse wat nie gesteur word nie. Het ook n plek op Grahamstad wat goed sal werk, en waar daar ook nie geroep word nie, waar ek seker is ek vir ons kan reel.
Ek sal graag eers die storie aan die gang wil kry, voordat ek die manne met die grond kontak. Maar is relatief seker dat ons plek sal he. Ek het al met n paar manne gepraat wat belangstel, en die gevoel is dat daar slegs plek vir MAX 8 manne sal wees. Anders gaan die prakties n sirkus word.

Ek wil net weet wie hier in distrik laat jakkalse nog met rus,hoop nie dis een van my buurmanne nie.Ek wil net weet want dis hier in my en Freddie101 se wereld.
Laat weet my asb as jy iets gereel het (by wie en wie die kursus gaan aanbied) sal dalk belangstel.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Oos Kaap Kursus?
As julle praat van Grahmstad area dan stel ek ook belang. Het ook maat wat nie op forum is wat graag sal wil doen. Laat weet maar
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Oos Kaap Kursus?
ysman
kontak Jason by nul 7 twee 83 drie 022agt op Richmond hy sal kursus doen as daar genoeg belangstelling is
sal goeie prys ook gee

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Sal hom vanaand n luitjie gee.PITSMIT wrote: ysman
kontak Jason by nul 7 twee 83 drie 022agt op Richmond hy sal kursus doen as daar genoeg belangstelling is
sal goeie prys ook gee
Dan sal ek die resultate hier opsit.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Naand Manne,
Het vanaand met Jason gepraat. Hy stel belang om die kursus te gee,maar dit sal eers hier aan die einde van Januarie loop. Ons sal die presiese datum en area bevestig. Plek vir 6 manne.
So lyk amper of die kursus al klaar vol is, met die manne wat hier geantwoord het.
Sal elke man wat belangstel persoonlik kontak, wanneer ons al die inligting het.

Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Manne ja,n kursus in daai tyd sal my pas want ek jag januarie maand in tarka.voorspoed
canis mesomelas
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Laat weet as julle meer info heticeman1982 wrote: Naand Manne,
Het vanaand met Jason gepraat. Hy stel belang om die kursus te gee,maar dit sal eers hier aan die einde van Januarie loop. Ons sal die presiese datum en area bevestig. Plek vir 6 manne.
So lyk amper of die kursus al klaar vol is, met die manne wat hier geantwoord het.
Sal elke man wat belangstel persoonlik kontak, wanneer ons al die inligting het.
Groete,
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Sodra die hele storie vas is, dat ons n datum en plek het, sal ek persoonlik almal in kennis stel.
Groete,
Groete,
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Hallo manne
Kursusse word deur my aangebied soos daar belangstelling is. Indien julle sou belangstel in 'n Jaracal kursus is julle welkom om my te skakel by 0517737042 saans of te e-pos. Die kursusse word aangebied met 'n data projector en Power Point wat so uiteen gesit is dat geen aspek van probleemdier beheer uitgelaat word nie en is dit 15 jaar se ondervinding wat gedeel word. Dit neem van 08h00 tot ongeveer 18h30 vir 'n kursus. 'n Praktiese middag roepsessie word gedoen en ook ingesluit by die kursus is 'n DVD en CD.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Oos Kaap Kursus?
Ysmaniceman1982 wrote: So, ons soek nog n leermeester! Het iemand in gedagte gehad in Tarka se area, waar ek dink die fasiliteite goed is, en plek is vir n paar manne. Ook mees belangrikste, daar is genoeg jakkalse wat nie gesteur word nie.
Is ook nogal nuuskierig om te weet waar is die plek in Tarka. Laat weet my.
En Kyk maar na Heinrich se post hierbo vir n aanbieder.
Groetnis freddie
yol bolsun
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Proseshoek.
Ek het nog nie met die oom gepraat nie, en lyk my julle is al klaar kwaad vir hom oor al sy jakkalse, of hoe?
Die stuk grond is n ent weg van waar hy bly, so hy kom nie baie daar nie. Hy betaal egter die werker daar vir elke jakkals wat hy dood. Seker met n knopkierie.
Groete,
Ek het nog nie met die oom gepraat nie, en lyk my julle is al klaar kwaad vir hom oor al sy jakkalse, of hoe?
Die stuk grond is n ent weg van waar hy bly, so hy kom nie baie daar nie. Hy betaal egter die werker daar vir elke jakkals wat hy dood. Seker met n knopkierie.
Groete,
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Ice
Ek het dan gehoor oom Bertus se die jakkalse vang hom nie,hoe nou jong?????Proseshoek is nie n maklike (roep plaas) as jy verstaan wat ek bedoel,plaas le in berg en vlakte veld met lekker oop roepplek is maar skaars daar.Net die stuk vlak soos jy inkom op plaas is so hier en daar dalk n plek.Die plaas grens aan n plek van ons so weet hoe lyk wereld daar.Ek en Japie van Gend sukkel reeds daar met jakke omdat terein maar moelik is,Japie grens ook aan hulle.
Ek stem saam met Freddie,dink mooi en oorweeg oom Hein se aanbod om vir julle n kursus te hou,ek en Freddie was al op 3 van sy kursuse en was elke slag baie leersaam.
Sterkte
Sakkie van Heerden

Sakkie,
Ek weet dit is nie n maklike plaas om te roep nie. Het so twee jaar terug daar geroep op een van die min vlaktes so tussen die knoppies. Was op staanplek vir so 20 minute en het Springhaas aan gehad. Lig was af vir twee minute, toe lig aankom toe staan daar sewe honde in n radius van 50 meter om die roeper.
Dit was n verskriklikke dag!
Soos ek se, ek sou voorstel ons doen kursus op Grahamstad area. Daar kan ek ons verseker dat ons plek sal kry waar jakkies nie geroer word nie.
Sal die manne op hoogte hou.

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Heinrich ek wil beslis kyk in die nuwejaar as ek terug is in die land en as lewe en gespaar,of ek n paar manne wat ek weet ook jou kursus wil doen kan opkommandeer. Van ons praat baie van jou kursusse wat ons wil bywoon......sal jou beslis kontak en laat weet.jaracal wrote: Hallo manne
Kursusse word deur my aangebied soos daar belangstelling is. Indien julle sou belangstel in 'n Jaracal kursus is julle welkom om my te sel by 0517737042 saans of te e-pos. Die kursusse word aangebied met 'n data projector en Power Point wat so uiteen gesit is dat geen aspek van probleemdier beheer uitgelaat word nie en is dit 15 jaar se ondervinding wat gedeel word. Dit neem van 08h00 tot ongeveer 18h30 vir 'n kursus. 'n Praktiese middag roepsessie word gedoen en ook ingesluit by die kursus is 'n DVD en CD.
Groete
Heinrich
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Ice
Moet my nie verkeerd verstaan nie,daar is moer baie jakke op Proseshoek en omgewing,want dit le aan die Murrys en Kommandodriftdam resefaat.Kry sal jy kry as jy weet wat jy doen daar,dis net nie die maklikste terein om dit in te doen nie.Ek weet Strydom wat hoof van Grootfontein Landboukollege is huur grond daar langs Proseshoek en Freddie het al by hom gaan roep in min of meer selfde terein en dit het maar moeilik gegaan daai aand het Freddie my gese,daar is baie jakke en katte.Oom Bertus hulle roer nerens die jakke nie ek weet,ons grens op ander plase ook aan hulle.Dalk goed want nie hy,Noppie of Altus weet van roep af nie net hulle buurmanne wat prys moet betaal as hul lammers gevang word
Groete
Sakkie
Ps Bel vir oom Heinrich Funck hy sal vir julle kursus aanbied ek is seker daarvan.

Dawid
Jy is welkom om my te kontak. Ek weet daar is 'n man of twee van Christiane wat ook die kursus wil bywoon.
Ons praat in die nuwe jaar.
Groete
Heinrich
Jy is welkom om my te kontak. Ek weet daar is 'n man of twee van Christiane wat ook die kursus wil bywoon.
Ons praat in die nuwe jaar.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap Kursus?
Manne,
Oom Hein kan n kursus aanbied op 16 Desember in die Grahamstad area, met Jason se kursus wat nogsteeds voort sal gaan, sodra ek meer info van hom af kry van n datum. Sy kursus sal egter in laat Januarie gebeer.
Stuur asb vir my name, as julle belangstel om 16 Desember oom Hein se kursus by te woon sodat ons die kursus kan vas maak . PM my gerus vir meer info.

Ek probeer nommers kry vir Oom Hein se kurses. Daar was soveel wat belang gestel het, nou is hulle skoonveld. As die datum julle pla, kom praat, dat ons die ding gereel kan kry.
Op hierdie stadium wil ons die kursus reel vir Vrydag, 16 Desember. Dit is n publieke vakansie dag, so daar is geen verskonings oor werk nie. Hierdie is in elk geval mos belangrike "werk"