Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post Reply
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Tomcat »

Ja3

Nee wat jy kan maar praat oom Leeu het klaar sy sambok geswaai ;D
Ek sal dalk die medies kan oortuig vir n Zeiss leesbril dan kan ek ook sien hoe n helder jakkals lyk.

Oom Louis

Wou maar net sien of die bloed nog kan kook. ;D

Groete
Lynx (not made in Germany)
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by JACQUES BOTHA »

PROJAG
Al wat die lynxe nie het nie is field of view.....ok ek hoor en weet my nightforce het dit ook nie...hilux is die beste jag bakkies...hard sterk en rof op die niere...
Ek sal nou nie n lynx klasifiseer as die beste jagteleskoop nie, maar wel as n aanvaarbare verteenwoordigende scope om mee te jag en meer as genoeg vir die gemiddelde SA jagter..
Ek sal die LXC2 nog moet toets op die grondpad ...en vir stampe en stootjies hier en daar...om n objektiewe menig uit te spreek, maar ek moet bieg hulle kyk n koek hou!!!! niemand kan dit bevraagteken nie....ne.. Geen probleem met lynx scope nie...Dit sal net nie my eerste keuse wees nie...bekostigbaar dalk..ja
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by JACQUES BOTHA »

OOM LEEU..
WAT HET VAN OOM TAKOEZA GEWORD , EK MIS DIE MAN....DALK WEET HY HOEKOM HABANA NOU KLAAR MAAK MET GROOT RUGBY EN VIR DIE WP GAAN SPEEL.
Dalk het hy ondervinding so met die jare saam om ons te vetrel dat scope skiet is vir die wat sit en pieppie en die wat staan skiet sonder teleskoop. Wel een Nagskieter, oetser bokskieter het met so ou baie ou zeis  8x50 of 8X56 kan nie onthou nie geskiet,, man die ding was verniel los hom sommer agter die sitplek, lense was al so dof (vir my)
ma ek belowe jou as hy agter n troppie bokkies aan is enhy stop, so met die afgaan van die shocks(of dit wat oor is van die schoks' klap daai skoot en dan gooi hy hom in die helmit (not copy protected hoop ek),  En ek ken hom al 20 jaar en ek het noggie gesien dat hy daai ding n kliek l/r of op of af stel nie....ek oet bieg ek het ook noggie gesien dat hy sy kruppel 50 se kruit  weeg  nie, dis na die regte gewig gestel is ,uit die LEE kruitgooi-ertjie  in die dop, en daar is min manne wat saam met hom kan skiet (in die republiek  natuurlik)..
Laat weet wat se OO TAKOEZA van die man.....
SEENWENSE
Groot BEER (sal jou eendag vertel van die naam lag lag lag)
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by jaracal »

projag wrote:
Interressant is dat dit algemeen erken word dat Japan van die beste telefotolense in die w?reld maak, maar nou kan hulle glo nie jagteleskooplense maak nie. ???
Projag
Die NF se lense is van die beste. Dit is die konstruksie en binnewerke wat vir 'n "loop" gaan. Stamp jou loop teen 'n kosyn as jy by 'n deur inloop en jy moet jou geweer weer instel. Ek het nie die NF gelos omdat ek nie kan sien nie. Wat help dit jy kan sien op 800 maar kan niks skiet op 50m nie. Dit is waar Zeiss, S.U.B en Leupolt nie geklop kan word nie. Die hou van 'n scope se zero is die belangrikste.
Ek het nou 'n meopta getoets en moet se ek is verras deur die hou van die scope se zero.

Enige scope is net so goed as wat hy sy Zero kan hou.

Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

JACQUES wrote: ....WAT HET VAN OOM TAKOEZA GEWORD , EK MIS DIE MAN...
Laat weet wat se OO TAKOEZA van die man....
Jakes

Jammer, ek was so bietjie van lyn af met 'n ander ding of twee.  Ja, Oom Tekoeza s? baie goed wat waar is, maar het gedink julle is dalk moeg vir sy stories.  Hy reken dat vir al die teenstrydige waarhede onder hierdie topic, 'n ewigheid te kort en die forum te klein is.  Hy s? ook nog die hele pad dat hy eerder iemand saamvat oorlog toe wat kan skiet, as iemand wat probeer skiet, maak nie saak watter teleskoop, aldan nie,  op die geweer is.

Oor Habanna s? hy net dat elkeen toegelaat moet word om sy eie foute te begaan, dis al.

Groete
Leeu
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by JACQUES BOTHA »

Wat dink julle van die nikko sterlig teleskope...Die man wat Saterdag die  sa  jaggeweer skiet se Natal ope gewen het, het met n nikko sterling geskiet...Ek gesels toe na die tyd met hom en hy deel my toe mee of ek geweet het dat die lynx teleskope deur nikko sterling gemaak word en dan as lynx gebrand word....So n scope is net so goed soos die betroubaarheid om sy zero te hou. (weereens nie n direkte aanhaling nie, maar so min of meer daar). Kan iemand anders ons dalk die teendeel vertel , ek luister graag...
Sien oom Takoeza et gese hy soek eerder iemand wat kan skiet as iemand wat al die duur toerusting het en nie kan skiet nie....ek dink hy sal ook iemand vat wat kan skiet en duur(lees betroubaar) toerusting het.
So as iemand n  Nikko opsit gaan jy nog steeds net so goed skiet soos met sy lynx...AS HULLE DIESELFDE DING IS....soos ek verneem het ...Ek wag vir terugvoer asb.
Shoot straight and tell the truth!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

JACQUES wrote:
So as iemand n  Nikko opsit gaan jy nog steeds net so goed skiet soos met sy lynx...
...Of net so swak skiet, Jakes.  Dit hang mos maar af. 

Leeu

Ns. Ten minste is Projag opgewonde - hierdie is petrol op sy vuur. 
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Janjak »

Ek dink dis omtrent net biltong wat nie van die ooste af kom nie...... of nee wag ..... toemaar.

Sien nou die dag n foto van n mercedes wat se korrel daar voor op die enjinkap van draad gemaak is. Hy ry seker nog net dieselle.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Janjak wrote: Ek dink dis omtrent net biltong wat nie van die ooste af kom nie...... of nee wag ..... toemaar.
Janjak, jy moenie nou 'n kan wurmpies oopmaak nie!

Louis

Ns. Kyk jy nog so af en toe na jou Persoonlike Boodskappe?  Ek was op soek na D Oberholster se takkode.  Die bank het egter intussen 'n plan bedink, so laat weet as die geld nie daar uitkom nie.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Janjak »

Louis,
ek het gesien en vir hom gevra maar hy het my nog nie laat weet nie.

sal allegeval vir jou dit aanstuur -wis en onwis.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Francois Marais »

Projag

Ja, en hy gaan jou ook R72000.00 kos, seker nie n sent minder nie.

Mooi loop
Francois

Louis
Jy sal een moet aanskaf en verslag gee, net dalk is hy die moeites (en geld) werd???????
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Projag
projag wrote:
Zeiss het moontlik die beste nagjag teleskoop tot op hede die lig laat sien
 
Nooit gedink ek gaan dit uit jou mond hoor nie!  Wat kos hy?
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Francois Marais wrote: Jy sal een moet aanskaf en verslag gee, net dalk is hy die moeites (en geld) werd???????
Francois

Sal dit help?  Niemand, behalwe Ja3 (af en toe) wil na my stories luister nie.  Oom Takoeza s? dit is onnodig om 'n jakkals meer as 100% dood te probeer maak.  En die huidige een het nog niks gedoen om gedrop te word nie.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Dawie »

Die Zeiss Hensoldt 6-24?72mm SAM scope lyk my het als in behalwe 'n rangefinder of lees ek verkeerd ???

D
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Projag
projag wrote: Louis , lyk my jy lees soms dinge bietjie vinnig. Wanneer het ek ooit die Zeiss afgekraak. Bekostigbaarheid vir die doel is my oorweging en prioriteite verskil mos maar volgens dit wat vir jou werk. Verder is dit goed om die jeukplekkies so bietjie te krap dan raak dit minder fyngevoelig. ;)
Snaaks genoeg, jou "posts" lees ek nogal noukeurig omdat ek respek vir jou opinie ontwikkel het.  My post (waarna ek dink jy verwys) het ek nou weer mooi stadig deurgelees.  Ek kan nie raaklees waar ek s? dat jy Zeiss afkraak nie.  My afleiding, uit jou vorige korrespondensie, was wel dat jy die kwaliteit van Nikkon en Swarofski se lense, as van beter gehalte beskou.  Verder weet ek dat prys 'n baie groot faktor is wanneer jy na teleskope kyk.  Help my reg as ek jou verkeerd verstaan het.  Dit is die enigste redes hoekom ek gereken het dat jy sal nooit 'n Zeiss-model as die moontlike beste op die mark vir nagjag sou beskou nie.

Wat die jeukplekkies aanbetref, is jy welkom om bietjie te krap.  Ek is mos soms die voorbok as dit by die uitdeel slag kom, so betaal maar terug in eie munt (hierdie is 'n kalm leeu wat nie te gou ontsteld raak nie)

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Freddie101 »

projag wrote:
The Zeiss Hensoldt 6-24?72mm SAM scope. This optic integrates superb, ultra-bright apochromatic fluorite glass with a calculator module that provides ballistic info and weather data to the shooter. SAM stands for ?Sniper Auxiliary Module?. An integrated ballistics calculator can be programmed for up to four different types of ammo. Sensors in the integrated ring mount measure weather parameters. These values, as well as scope data, are then directly projected into the visual field of the eyepiece. This provides selectable displays of elevation clicks, windage clicks, angle of fire, cant angle, temperature, and air pressure.
Weet darem nie. hoever moet mnr jakkals nou eintlik wees as as jy al daai inligting wil gebruik. Jy sal hom al op die buurplaas moet identifiseer.
Ek het die naweek my stoel by Allen truter gaan kry so ek sal maar aanhou met my lynx eers. Sover soos ek skiet is hy eers goed genoeg al is hy dalk n nikko soos Jacque vertel
Groete freddie
 
yol bolsun
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Projag
projag wrote: .... kan jy jou ou nou verouderde en minderwaardige(teenoor sy grootboet)  Zeissie vir my gee --- sal mooi na hom kyk en hom op my Plesier Mauser replika sit....
Ongelukkig dink ek nog 'n bietjie ouskool en sal ek nie my "Zeissie" uit die wenspan drop nie.  Ek verander net as ek probleme ondervind.  Huidiglik glimlag ek nog onwillekeurig as ek my 243 met die "Zeissie" uit die kluis haal en sal hom nie ruil nie - al klaar te veel sentiment. 

In teenstelling met wat jy skynbaar dink, is ek nie 'n rykgat wat alles wat nuut is op die mark koop net om te wys ek kan nie.  Ek het wel 'n opinie uitgespreek en dit is dat daar in my boek geen plaasvervanger vir goeie kwaliteit is nie (ongeag die handelsnaam).  Ongelukkig haal 'n mens somtyds baie geld uit vir 'n goeie produk, maar vir my is dit ook verstaanbaar.  Goeie kwaliteit is duur om te ontwikkel en namaaksels wat goedkoop verkoop word bedreig die mensdom se motief om nuwe slim dinge te ontwerp en vindingryk te dink.  Wat eerder vir my hartseer is, is as jy betaal vir iets en dan stel die kwaliteit jou teleur - maak nie saak of die produk goedkoop of duur is nie.

Maar, soos daai Oom van my s?, moet elkeen seker maar toegelaat word om sy eie foute te maak.  Ek hoop as jy besluit om die Nikon te koop, gee hy jou net soveel plesier soos my "Zeissie" vir my gee.  Laat weet maar.

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
jakkie 735

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by jakkie 735 »

Louis,

As ek iets kan s?:  Elke jagter het mos 'n doel vir sy teleskoop.  Een ou sien goed in die nag en 'n ander sien swak in die nag en daarvolgens bel? hy in 'n teleskoop.

Rustige volmaan by die huis

Jakkie 735
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Jakkie 735
jakkie 735 wrote: ...Een ou sien goed in die nag en 'n ander sien swak in die nag en daarvolgens bel? hy in 'n teleskoop...
Waar loop jy rond dat ek jou so selde hierrond gewaar?  Seker bakkievragte vol jakkalse wat jy uithaal?  Ja man, ek kry redelik pakslae oor die teleskoop besigheid en moet miskien leer om minder uitgesproke te wees.  Aan die ander kant is dit mos die goed waarvoor ons 'n passie het en lekker oor kan gesels.

T.o.v. jou opmerking moet ek s? dat in my ou "Zeissie" nogal baie help om beter in die nag laat te sien, maar jy impliseer seker dat ek dit nodig het met die o? wat agteruit begin gaan?  Wag maar, jou beurt sal kom!

Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by Louis102 »

Het enige iemand dalk 'n idee wat van Ja3 geword het?  Vandat hy 'n Zeiss op sy geweer gesit het, hoor 'n mens niks van hom nie.  Ek wonder wat die rede daarvoor is?  :-\
Goeie dade oortref goeie woorde.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by boeta »

Ja3 skiet seke so leker met daai scope hy bly nou net op di skietbaan of in die veld.

EN ek wag nogsteeds vi my leupold van Amerika af,nou al amper 6 weke >:( :'(

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by JACQUES BOTHA »

BOETA

EK KRAP NET WEER SO BIETJIE SO .. HOEKOM KOOP JY NIE N BURRIS NIE, HY KYK BETER EN IS 2 KEER GOEDKOPER....EN JY GAAN DIESELFDE TYD WAG VIR HOM..
MAAR DALK LYK  LEOPOLDT NET BETER OP DIE KANT WAAR HULLE DIT SKRYF AS BURRIS, WANT DIS AL PLEK WAAR DIE LEOPOLD DIE BURRIS KLOP...
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by boeta »

Jacques

Ek het daai Leupold vi 8400 N$ gekoop,hi in Windhoek l? hy vi amper 23000 N$ so ek dink dis otraait.In Safari and O le hy vi 15000.

Leupold groete
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by JACQUES BOTHA »

BOETA.
Man dit bly lekker om n nuwe 'speelding' te koop...mans word mos nooit groot nie hulle speelgoed word net duurder....
Ek hoop jy het die varmint recticle in gekry..si n lekker  kruishaar daai.
Ek weet jy sal die scope geniet en nog baie 'helmits laat klap'.
mooi loop
Shoot straight and tell the truth!
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Zeiss victory diavaria 6=22=56

Post by boeta »

Jacques

Ja dit is 6.5x25-56 extreme varmint,die 25 kan dalk 20 wees is nie seker ni.Hy het nogal sulke rooi spatsels op die scope,seke jakals bloed ;D

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Post Reply