Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Neels
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Neels »

Middag almal.

Ek is Neels Louw van Gordonsbaai.Het in die Karroo grootgeword en later hierheen verhuis.

Weens my liefde vir jag,wat ek nie nou meer so dikwels kan beoefen nie het ek my toegespits

op rotshengel.'n Heelander manier van jag maar net so interresant en baie opwindend.

Jy moet die see kan lees en probeer dink soos 'n vis sal dink (klink snaaks n?)

In 'n boot op die oop see is egter nie vir my nie,het eenkeer probeer maar amper al my bates aan

die skipper belowe om my tog net weer op die land te gaan aflaai. Daai siekte het nie maats nie

Hengelgroete vanuit Valsbaai.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Neels

Baie welkom hier, ek is seker hier het iemand anders hom ook al kom voorstel van GBaai maar mag verkeerd wees.

Geniet hom

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom Neels! Geniet dit hierso! Oulike dorpie waar jy bly, het al lekker gekuier en ge-eet by Trawlers!
Blok, dis Truvelloman (Charl Kemp) wat ook van Gordonsbaai af kom as ek dit reg het.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Hit it @ longrange

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hit it @ longrange »

Yes manne

Nog 'n nuweling hier vanaf Kakamas se wereld. Ketties met snellers is my speelgoed, en 'n visstok met 'n kunsvliegie of rooi-aas aan kan ek ook vashou.

Ons hoor van mekaar

Groetnis
Peet
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom  Peet.
Geniet dit hierso!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Lourens »

Welkom Peet, enjoy!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boerseun123 »

Peet

Dink jy is nou by die regte plek ou maat. Geniet dit hier!

Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Almal

Net van my kant af baie welko aan al die maane wat in die laaste ruk aangesluit het. Maak julle self welkom en geniet dit! Ons ledetal klim nou met n spoed sien ek!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
oudaan
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Fri Nov 04, 2011 10:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by oudaan »

Hi ek is Oudaan van Namibie, geniet die forum baie. Ook al baie geleer en al hoe meer sukses behaal vandat ek op die forum afgekom het. Het die week 3 vlekkies laat kar ry.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Daan

Baie welkom en mooi gedoen met die passasiers wat jy so op jou bakkie laai
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo »

Ek sien Corrie Prins het aangesluit.

WELKOM Corrie.

Ons is sommer baie kundigheid ryker.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vincehond »

Hallo daar manne. Ek is Vincent en boer hier buite Brits. Geno my gese ek moet aansluit en welgedaan met die forum. Dink dit is n goeie manier om ganse van dieselfde dam bymekaar te kry en kennis en ondervindinge te deel. Hoop om baie te leer. Bosveld groete
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom manne!
Vince, welkom mater Hier kan jy die manne vertel watse stoute skote in daai graniet-koppe geskiet word op die bojane en dasse!
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Vincehond

Baie welkom hier! Die eerste stukkie raad wat ek jou kan gee is kies vir jou beter vriende! ;D Jy behoort baie verder te kom in die lewe! ;D

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nadia »

:) Hello almal

Ek wil baie graag leer maar weet nie waar om te begin nie. Hoop dis reg dat ek 'n meisie is want ek sien daar is eintlik net manne in hierdie forum?

Groete
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari »

Foxy

Baie welkom, die skoner geslag is maar aan die dun kant op die forum, maar as jy iets wil leer, hier is die regte plek. Jy sal net moet se wat jy wil leer, dan sal die res weet om vir jou te se waar om te begin :angel:

Geniet dit
Kalahari
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom FOXY, die is 'n lekker kuier plek.

Jy noem dat jy wil leer.

Waarvan wil jy leer, algemene jag, jakkals roep of sommer net lekker skiet op die skietbaan??

Lig ons in en vra jou vra, die manne help graag.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nadia »

;D Baie Dankie. Ek was vandag in Safari&Outdoor. Die bo? lyk vir my nogals interesant. Maar ek wil so graag die H&K P30 of\en CZP07 Duty saam met 'n red dot sight h
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by wlm »

Welkom Nadia .
Jag en skiet is Lekker vir oud en jonk,manlik en vroulik, mooi en lelik.
Willem
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Foxy

Baie welkom en geniet die forum as jy wil leer is jy by die regte plek, se net wat ek help graag.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Philip - Huntessential
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Nov 14, 2011 9:45 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Philip - Huntessential »

Hallo almal

Ek is die finansi?le bestuurder van Huntessential Fishfantastic en ons kantore is in Gaborone.  Ons bedien beide trofee- en biltong jagters in ons lodges in Botswana (Xanagas en Tuli), Suid-Afrika (Wakkerstroom) en Zimbabwe asook op ander konsessies.

Bo en behalwe jag is ons ook die verspreiders in Suidelike Afrika van King's Camo, Blaser gewere en Gold Tip bo? en pyle.

Hoop om lekker hier te gesels!
Philip van der Walt
Huntessential Fishfantastic
www.huntessential.com
www.hfleisure.co.za
www.anglersparadise.co.za
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nadia »

Welkom Philip  :)
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boerseun123 »

Philip

Baie welkom hier. Glo jy sal dit baie geniet! Goed om jou op die forum te he.

Ek is seker ons sal 'n afslaggie kan beding vir forum lede op Blasers, of hoe? ;D ;D ;D

Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Varmint Elimination
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Nov 15, 2011 8:23 am

Nuwe aansluitings

Post by Varmint Elimination »

Hallo almal, sien uit na al die besprekings en raad wat die ou honde het ;D, seker ek sal dit geniet hier. Jeff
Vat So Flaffie!!
Tikka T3 Super Varmint 22-250
Tikka T3 Varmint 7mm rem mag
Tikka T3 243 hunter
Nightforce 8-32x56
Nightforce 5.5-22x56
Pulsar Night scope
Post Reply