Hallo Almal
'n Skaapboer vriend van my het 'n flits aangeskaf. Sy naam is "The Kill Light".
Ek was nogal beindruk met die rooi led wat maklik skyn tot op 200m. Jy kry hom ook met 'n groen, wit en blou led's. Effektief volgens my tot 150/170m. Die rooi led lig tel 'n oog vinnig op. Al probleem wat ek sien is dat jy die lyf van die dier moelik gaan sien.
Jy kry tot een vir boogjag, die XLR100 Bow Light
Ken julle die "the Kill Light" van EWT(Elusive Wildlife Tegnologies)?
Sal graag van die jakkels en rooikat manne wil hoor.
Groete
Zack
The KILL Light
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: The KILL Light
Zack,
Ek skiet maar eerder met n 170 Light Force met n dimmer en wit lig.
Ek het die laaste ruk n klomp jakkalse oor die 200 tree geskiet.
Ek het n slegte ondervinding of 2 gehaad met die rooi lens waar ek nie die dier kon eien tot onder 100m nie.
Vir n lig op my boog of geweer gebruik ek my P7 Ledlensor met die geweer klamp en pressure switch...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
stan man
Re: The KILL Light
ek het een van daardie groen lazers gevat en sy lens uitgehaal.as jy hom nou aanskakel maak hy n groterige kol,wat jy nie vanaf die bakkie kan sien nie.maar jy mis nie n oog nie. dit help vir my baie om net te kan weet waar oral beweging is.as ek dan seker is van wat om my aangaan val my plannetjies net makliker in plek.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: The KILL Light
Ek het Led lenser M14 op my geweer, gooi 'n mean lig straal, maar kyk ook na die P7 want die M14 is bietjie swaar, hy sit bo op my scope en die hele ding raak bietjie top heavy en kantel maklik.Gerhard wrote: Zack,
Ek skiet maar eerder met n 170 Light Force met n dimmer en wit lig.
Ek het die laaste ruk n klomp jakkalse oor die 200 tree geskiet.
Ek het n slegte ondervinding of 2 gehaad met die rooi lens waar ek nie die dier kon eien tot onder 100m nie.
Vir n lig op my boog of geweer gebruik ek my P7 Ledlensor met die geweer klamp en pressure switch...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: The KILL Light
die rooi led kan dalk lekker werk vir voorsit by 'n teelgat, waar bakkie nie kan kom?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: The KILL Light
More
Waar kan ek een van die flites kry?
naby Bloem indien moontlik
Waar kan ek een van die flites kry?
naby Bloem indien moontlik
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: The KILL Light
Stan Manstan man wrote: ek het een van daardie groen lazers gevat en sy lens uitgehaal.as jy hom nou aanskakel maak hy n groterige kol,wat jy nie vanaf die bakkie kan sien nie.maar jy mis nie n oog nie. dit help vir my baie om net te kan weet waar oral beweging is.as ek dan seker is van wat om my aangaan val my plannetjies net makliker in plek.
Is dit die ND 3 laser wat jy van praat?Wat bedoel jy met jy kan nie die lig van die bakkie af sien nie?
Groete
Johan