Boyd's Geweerkolwe
Posted: Thu Mar 29, 2012 3:40 pm
Hi
Groot was my verbasing to my nuwe Boyds kolf binne 10 dae van bestelling tot aflewering in my hande l?!!! Wie sou nou sulke diens verwag!
Ek wil nou nog een bestel vir 'n Israelie Mauser met die "step" loop in 308 (kort aksie). Boyd's noem dit "military inlet barrel channel". Al ding is hulle het net "unfinished" kolwe in hierdie weergawe.
Wat moet nog gedoen word om so 'n kolf te "finish"? Die ander "large ring" kolf pas mooi maar is gemaak vir 'n loop wat "taper" waar dit uit die aksie kom...
Hoe dink julle?
Groete uit 'n natterige JHB!