Hi
Groot was my verbasing to my nuwe Boyds kolf binne 10 dae van bestelling tot aflewering in my hande l?!!! Wie sou nou sulke diens verwag!
Ek wil nou nog een bestel vir 'n Israelie Mauser met die "step" loop in 308 (kort aksie). Boyd's noem dit "military inlet barrel channel". Al ding is hulle het net "unfinished" kolwe in hierdie weergawe.
Wat moet nog gedoen word om so 'n kolf te "finish"? Die ander "large ring" kolf pas mooi maar is gemaak vir 'n loop wat "taper" waar dit uit die aksie kom...
Hoe dink julle?
Groete uit 'n natterige JHB!
Boyd's Geweerkolwe
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Boyd's Geweerkolwe
Happiness is... a warm gun!
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Boyd's Geweerkolwe
Vaalboer,
As kan wag of bestel n finished stock by boyds.
Vra vir 243songduag op forum hy het al n unfinished kolf gekoop en se daar was maar baie werk aan die kolf nog gewees.
Dis skuur werk, fit en dan nog die olie deel van die stock.
Ek het self boyds kolwe maar sal hou by die finished manne, het al unfisihed een gesien en vir daai paar dollar meer bestel ek die regte een of ek wag maar totdat daar stock kom van wat ek soek.
Groete
Dippies

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Boyd's Geweerkolwe
Vaalboer as jy weer een bestel laat weet my ek wil ook een laat kom vir die 204Ruger wat ek gekoop het. Ek kry nerings plaaslik n pienk kolf nie. Ek dink as mens dalk saam bestel kan kostes moontlik goedkoper uitwerk.
Groete
Groete
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Boyd's Geweerkolwe
Blok
Lyk my hulle laat nie internaionale bestellings oor $100 toe op 'n slag nie.. My kolf het my so R1200 gekos ingesluit posgeld.
Groete
Lyk my hulle laat nie internaionale bestellings oor $100 toe op 'n slag nie.. My kolf het my so R1200 gekos ingesluit posgeld.
Groete
Happiness is... a warm gun!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Boyd's Geweerkolwe
.308 is mos n kort aksie ne?
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm