Dagse manne
Wat is goeie maniere om die catnip te gebruik met rooikatte in vanghokke?? Of is daar ander maniere ook hoe mens dit kan gebruik?
Groete Johann
cat nip
- Bruhn
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm
Re: cat nip
Johann
catnip kan jy vir aas of lokmiddel gebruik in hokke paar druppels vir rooikat. Ek het n catnip plant gekoop by nursery het jy die olie ? Ek soek ook van die olie of aftreksel. Peter Schneekluth se lokaas het catnip in wat hy seker van Amerika kry. Die catnip is gewone huiskatte ook oor mal hulle breek omtrent die plant vir die reuk.
Bruhn

Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: cat nip
Bruhn dankie vir die raad, ek het sommer vir myn hele paar plantjies gekoop. Waar kry mens die olie in die hande??
Groete johann
Groete johann
25-06 Remington
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: cat nip
Pet shops
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: cat nip
Kan mens die plantjie ook net so in di hok sit, of moet dit die olie wees???
25-06 Remington
- Bruhn
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm
Re: cat nip
Die katte sal die plant vernietig ek gaan maar blare droog en dan in houer sit met gate wat in die hok kom. Mens moet nou net maksimum reuk uit die blare kry.
Bruhn
Bruhn
Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: cat nip
Okey nee sal dit ook bietjie probeer, maar ek gaan hul eers uitplant laat hul bietjie kan groei. Ek het op google ook gelees as jy die blare kneus dan kom die reuk van die plant sterker deur.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: cat nip
Help my ook, ekt die growwe blare gekoop by die petshop, hoe sit ek dit in die hok laat dit nie weg waai nie?
In n sykous? Maak mens dit nat? Hoe maak mens?
In n sykous? Maak mens dit nat? Hoe maak mens?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Bruhn
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm
Re: cat nip
Hugo
Sykous sal werk droog en in stywe bondel dat reenwater kan afloop nat blare dink ek sal vrot word. Miskien in afgesnyde (bodem af) plastiek bottel hou prop op hang met draad agter in hok sit iets onder in bottel om blare binne te hou bv gaasdraad wat reuk uitlaat.