Dagse mense , ek het n tyd terug geverteer vir blesbokke skiet. Daar moet +_30 bokke geskiet word.So 6 mense vat om te skiet,daar is nog 3-4 plekke oop vir die trip.kostes is R750/bok.dagfooi is R180/dag.moet net eie drinkgoed+eetgoed saamvat Bokke word afgeslag.Tyd is 11de -15de April. As ons 4mense kan kry ,maak ons voertuig vol en deel brandstof.
Kontak my 0826757067 email;jakesvv@vodamail.co.za
Groete
Jaco
Blesbokke jag in jamestown omgewing noordooskaap
-
jakesvv
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Nov 24, 2011 8:58 pm
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Blesbokke jag in jamestown omgewing noordooskaap
Hi Jaco,
waar is die jag en het jy dalk meer detail oor die plaas waar dit is?
Groete
Jaco
waar is die jag en het jy dalk meer detail oor die plaas waar dit is?
Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Blesbokke jag in jamestown omgewing noordooskaap
Het gedink ek kon dalk 'n paar kollegas kry om so vinnige blesbok trippie te maak maar Jamestown gaan bietjie wyd wees van Gauteng af vir so kort trip ... dalk volgende keer.
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT