So maak ek my bolsters vas op my lem

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Ek sorg dat my lem so plat en glad as moontlik geskuur is, daar moet nie n duikie of knoppie wees nie, anders gaan die bolsterjie nie mooi "flush" op die lem pas nie. Ek skuur tot so op n 800 grid. Onthou net hierdie is maar my manier, daar sal ander maniere ook wees waar ander manne voel hulle werk lekkerder op hulle manier(onthou elke man soen sy vrou op sy eie manier) Hier gebruik ek pinning wat ek vaskap soos n poprivet, juy kan hierdie ook met fyn skroefies vasmaak, dis ook baie mooi , maar hoergraad.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Ek gaan sny nou uit n materiaal wat ek wil gebruik, my bolsters rofweg uit. Hierdie bolsterjies moet ook nou aan die binnekante mooi glad geskuur word. As ek die bolster en die lem op mekaar sit en ek hou dit in die lug moet daar nie lig tussen die lem en die bolster deur skyn nie. Ek werk dit ook af tot op n 800 grein. Die buitekant van die bolster is ek nie oor bekommerd nie want ek sal daarby kom as ek die finale afwerking van die mes mes doen. Ek wil nou net die deel mooi en glad he wat teen die lem druk
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

ek vat nou die 2 bolsterjies en sit hulle nou mooi op mekaar dat hulle buite om mooi pas, hoekkies op mekaar ens. Hulle word nou met n druppeltjie super glu mooi in posisie gehou. Nou vat ek  die bolsterjies wat aan mekaar vasklou en ek posisioneer hulle op die lem daar waar ek dink hulle moet sit. Weer u druppeljie supperglue, en dan klampies wat die bolsters nou baie stewig vastrek op die lem. Hierdie klampies het ek laat laser sny en hulle is presies ewe groot en ewe hoog. Sal foto van hulle plaas. Die klampies help my met die boor van my gaatjies sodat ek 90grade op die lem inkom met die boortjie. Ek boor nou eers deur lem wat al klaar sy gaatjies in het, en verhard is, deur na die bolsters toe wat op mekaar is. nou weet ek al die gaatjies gaan oormekaar wees en met mesgaatjjies ooreenstem. Niks kan skuif nie want alles is vasgeklem dis baie NB 
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Hier gebruik die mes se gaatjies om deur te gaan na die bolsters. Hier wag ek net so oomblik dat die super gly set dan maak ek die klampies vas
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Hier het ek begin boor aan die eerste gaatjie. As die klampie in die pad is skuif ek hom so effe op om plek te maak vir die boorpuntjie(3.2mm) die bolsters skuif nie want hulle is vas met die super glue
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Ek het nou mooi deur al die gaatjies geboor en als is nog in lyn en presies oormekaar. n ligte tikkie van n hammer laat skiet die supperglue los. Nou werk ek al die burs wegen skuur merkies wat in die proses ontstaan het skoon en glad.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by LouisR »

Johan dankie, het 'n lem wat klaar geskuur en gevyl is wat al 'n hele jaar vir my le en loer omdat ek nie kan plan sien met die bolsters en hef vasmaak nie.  Hou asb aan wys hoe dit gedoen word.

Groete
Louis
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by douw »

My linkerduim lyk net so!! Was lekker seer gewees, is nog erger as dit 'n man se eie onooslikgeid is ;D ;D

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

Ek sal die reeksie nog klaar maak, my tyd en fotos het opgeraak. As ek dit regkry om so hier en iemand te help is ek tevrede.
Vir n baie meer profesionele kursus kan julle gerus Thinus herbst/Gawie herbst se website gaan kyk. Hulle bied n vreeslike oulike naweek kursus aan. Daar is n ander baie nice ou Ettienne ook, hy is ook in die noorde van Pretoria, wat ook kususe aanbied en vat jy jou mes op die einde huistoe. Hantie by kmts sal inligting kan gee.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Maartenkoi

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by Maartenkoi »

;Sorry maar daai vingertjie lyk maar hard geslaan met iets
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: So maak ek my bolsters vas op my lem

Post by johan1 »

jip dit gebeur as jy deur die blre is en nie kyk wat jy doen nie, dan slaan jy jou vinger in die kombi se deur vas
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply