Ok na 9 maande het ek my geweer gekry. 8:01 my lisensie opgelaai, to die geweer gekry
en reguit PTA toe. VLT het vir my die teleskoop op gesit en regtig moeite gedoen.
Ek het in die week al 20 patrone gelaai (78mm) en toe ek die TPL meet wat ek kan gaan
op die 140gr Noslers kom ek agter die maks is 76mm. (wat kort is). Wel ek druk toe al die koeels
in tot 75mm en jaag skiet baan toe.
Eerste skoot 2512fps en toe settle die res tussen 2490 en 2500fps. Vir 7 skote na elke skoot skoon
gemaak en toe skielik raak die blou op die lappies minder. Ek het toe oor gegaan na 3 skote en skoon
maak tot al 20 klaar geskiet was. Die maks TPL op daai selfde koeels is nou 77mm en sal seker nog so bietjie
langer word soos ons aangaan.
Sal seker maar vandag weer paar moet laai en more weer gaan skiet...
naam op.
[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0003-1.jpg[/img]
[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... G_0007.jpg[/img]
[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0005-1.jpg[/img]
[img width=560 height=419]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0011-2.jpg[/img]
