Die italianners

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Die italianners

Post by Gerhard »

Het snaakse idees... lol

Interesante ontwerp maar gee my eerder maar my 1911A1 Colt Government 45ACP


http://www.youtube.com/watch?v=BM-DGaNmtA0
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Die italianners

Post by Frederik »

Gehard dit lyk anders maar die ding wat my plae is die twee lope so naby mekaar as jy nou so 30 rondtes deur hulle moet stuur so na mekaar dink jy nie dit gaan probleme veroorsaak nie en sou ook meer daarvan gehou het as daar net een sneller was.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply