Cheek piece

Post Reply
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Cheek piece

Post by Danie01 »

Ek wonder of daar manne is wat my dalk kan help om 'n "cheek piece" in die hande te kry.

Dit is nou een wat jy oor jou kolf aantrek en wat ook kan verstel sodat jy meer of minder vulling onder dit kan insit sodat ek my oog in lyn kan kry met my teleskoop.

Sal waardeer as julle dalk handelaars en nommers kan gee asb

Groetnis
Danie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Cheek piece

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Cheek piece

Post by Danie01 »

Dankie Geno, sal gou loer daar!
Post Reply