7x64 doppe

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

7x64 doppe

Post by Chevvy SS »

Enigiemand wat 'n voorstel kan maak waar om nuwe doppe te koop?

Net nie PMP asb.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 7x64 doppe

Post by Danie01 »

Chevvy SS

Bel vir Camdix in Krugersdorp, ek het daar Norma doppe gekry vir net oor die R1000 vir 100, lag lag die goedkoopste gewees vir die 7x64 doppe waar ek oral probeer het.

011 660 2398 / 083 506 4055

Hoop jy kom reg daar

Groetnis
Danie
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 7x64 doppe

Post by Chevvy SS »

Baie dankie
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: 7x64 doppe

Post by Christiaan »

Hallo,

Ek was ook deur die hele oefening begin van die jaar. Ek het die invoerder van Norma en RWS gebel, Rosenthal in die Kaap, hulle het gese VLT (012 333 0170) het omtrent al hulle 7x64 doppe gevat.

Hoop jy kom reg,

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: 7x64 doppe

Post by KalahariKlong »

Ek het by vlt gekoop. R1190 vir 100 norma doppe.

Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
Post Reply