Hornady BTSP Ammunisie

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Hornady BTSP Ammunisie

Post by sako 30-06 »

More,Ek oorweeg dit om 165gr Hornandy BTSP ammunisie te gebruik in my .308 vir volgende naweek se koedoejag.Sal die ammunisie voldoende wees en het enige iemand ondervinding met dit?
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Gerhard Smith »

More. Ek gebruik 165gr sierra gamekimg vir varke en het ook scirocco swift II wat ek iets bietjie spesiaal sal gebruik. My ondervinding op my geweer loop daai punt soos stroop. Ek kry met 41gr kruit so 2800 - 2900fps met daai punte en dis leka vinnig vir .308.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by DWB »

As ek dit reg het staan die BTSP vir Boat Tail Spitzer point, so dit beskryf die vorm van die koeel.

Maar is dit die Interlock, SST of Interbond?

Die Interbond is die beste keuse uit die wat ek noem.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by sako 30-06 »

DWB wrote: As ek dit reg het staan die BTSP vir Boat Tail Spitzer point, so dit beskryf die vorm van die koeel.

Maar is dit die Interlock, SST of Interbond?

Die Interbond is die beste keuse uit die wat ek noem.
Sover ek weet is dit die Interlock.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Geno »

Sako,
Hy sal werk ja, maar maak jouself maar reg vir groot vleis skade as jy been vang.
Slaan hom oppie ribbes, maar steeds in die longe, dan sal jy jou bok kry sonder stories en groot skade.
Sou jy brein- en nekskote skiet, is die koe?l steeds voldoende.

Groete, en veilig jag.
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by sako 30-06 »

Geno wrote: Sako,
Hy sal werk ja, maar maak jouself maar reg vir groot vleis skade as jy been vang.
Slaan hom oppie ribbes, maar steeds in die longe, dan sal jy jou bok kry sonder stories en groot skade.
Sou jy brein- en nekskote skiet, is die koe?l steeds voldoende.

Groete, en veilig jag.
Eugene
Sal jy eerder voorstel laat ek die sellier & bellott exergy gebruik of die met die nosler partition punte?
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Jakkalsgat »

sako

Ek weet nie van al hierdie ander goed nie maar wat ek wel weet is dat 308 met 165gr heeltemal genoeg is vir Koedoe se kind maar moet met Geno saamstem dat jy nie regtig bladbeen wil raak nie, jy kan skade kry. Ek persoonlik hou maar van kop en nek.
Geniet jou jag.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Geno »

Sako,
Gooi eerder daai Partitions, hulle sal jou nie in die steek laat nie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Marc »

sako 30-06 wrote:
Geno wrote: Sako,
Hy sal werk ja, maar maak jouself maar reg vir groot vleis skade as jy been vang.
Slaan hom oppie ribbes, maar steeds in die longe, dan sal jy jou bok kry sonder stories en groot skade.
Sou jy brein- en nekskote skiet, is die koe?l steeds voldoende.

Groete, en veilig jag.
Eugene
Sal jy eerder voorstel laat ek die sellier & bellott exergy gebruik of die met die nosler partition punte?
Sako

Ek skiet 150gr Interbonds uit my 30.06. Ek dink wat Geno probeer s? is: hoekom kry jy nie eerder premium koe?ls soos Barns, GSC, ens nie. As jou skoot uit is gaan jy vleis verloor met die lood koe?le, maar glo my daai Interbonds staan nie terug vir premium koe?ls as dit kom by doodmaak potensiaal nie  ;)

My 2c, loer bietjie by herlaai en vuurwapen afdelings. Daar is baie informasie daar  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by VdWalt »

sako 30-06 wrote: Sal jy eerder voorstel laat ek die sellier & bellott exergy gebruik of die met die nosler partition punte?
Daai Exergy is 'n premuin mono metaal koeel en behoort mooi te loop. As hulle akkuraat is
gebruik hulle en neem baie fotos en gee ons 'n review!  ;D
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by sako 30-06 »

Ek kry vandag die Exergy ammunisie,sal hopelik volgende naweek n koedoe skiet en dan sal ek bietjie terugvoer kan gee.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Hornady BTSP Ammunisie

Post by Flip Nel »

Sako

Sal bly wees om te hoor dankie
Post Reply