Honde vir vark jag in die weskaap.

Post Reply
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Honde vir vark jag in die weskaap.

Post by Gerhard Smith »

Ek wou maar hoor by almal op die forum of hulle nie dalk weet van iemand wat honde het om mee varke te jag in die wellinton omgewing plaas is baie dig bebos so is moeilik om hulle te voet te kry. Dankie solank
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
Pottie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm

Re: Honde vir vark jag in die weskaap.

Post by Pottie »

Bel my, ons jag bosvarke in die Oos Kaap met honde en het ook bietjie ondervinding met daai uitheemse varke. Ons het vanoggend 5 by Oesterbaai geskiet. My sel nr is: nul 83 Vier 55 twee 147.
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Honde vir vark jag in die weskaap.

Post by Gerhard Smith »

Okay Pottie sal jou bietjie more of so n luitjie gee dan kan ons gesels. Dankie vir die reply praat dan later.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
Post Reply