180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
-
janbert
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm
180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
KAN IEMAND MY HELP. EK WIL 180 gr HORNADY INTERLOCKS LAAI IN MY MUSGRAVE 30-06 MET S365 KRUIT PMP DOPPE. HET IEMAND ONDERVINDING VAN 'SOORTGELYKE LADING? EK WIL OOK NUWE DOPPE AANSKAF, ENIGE VOORSTELLE. WATTER LIGTER PUNT WERK BETER IN 30-06 150gr OF 165gr? WAT SE PREMUIM PUNT IN DIE 150-165 gr KLAS WORD AANBEVEEL.
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: 180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
janbert
will have a look in my book can not remember the load.
winchester or remmington doppies are good but if you want to spend the money get lapua
have not loaded 165g but 150g worked well for me.
i like the swift A frame , nosler partision or barnes X

- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: 180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
Janbert
Ek laai nie 180 nie maar Hornady 150 gr Interlock vir die baan en interbonds vir die jag. Ek is baie tevrede met altwee se akuraatheid. Ek het Rooibokke en n Rooi Hartbees met die Interbonds geskiet en is baie tevrede daarmee. Ek skiet met niks anders al my bokke met die nul kwes. Daai interbonds het ek op die baan geskiet in n kliphoop wat met grond gemeng is en nog steeds 50% gewig behou. Laai die interlocks so 55 gr S 365 teen 2730 ft TPL 82. Die interbonds laai ek 51 gr S 365 teen 2606 ft met TPL 83. Die meeste dae, as die skut reg skiet
, sny die ladings onderskeidelik op 100 m.
Ek gebruik RP of WIN doppe. Hulle skiet en jag vir my goed genoeg.
MArc is reg hierbo. Die is ook my roer en joune mag baie anders reageer.
Groete,
PJ

Last edited by PJS on Sat Mar 17, 2012 8:02 am, edited 1 time in total.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
Janbert
Grou maar bietjie hier rond, baie manne het al goeie toetse gedoen op koe?ls. Hier is een van my "posts" oor Hornady 150gr Interbonds uit my 30kwes. Jag met niks anders nie. Toevallig is die 155gr PMP match punte met 55gr S365 amper identies in gedrag as die 150gr Interbonds met 54gr S 365. Onthou net dit is in my roer, joune mag heel anders reageer
Ek gebruik die goedkoper PMP's vir papier en die Hornady's vir bokke.
Groetnis
Marc
http://jaracal.com/index.php/topic,8659 ... #msg118661
Grou maar bietjie hier rond, baie manne het al goeie toetse gedoen op koe?ls. Hier is een van my "posts" oor Hornady 150gr Interbonds uit my 30kwes. Jag met niks anders nie. Toevallig is die 155gr PMP match punte met 55gr S365 amper identies in gedrag as die 150gr Interbonds met 54gr S 365. Onthou net dit is in my roer, joune mag heel anders reageer
Groetnis
Marc
http://jaracal.com/index.php/topic,8659 ... #msg118661
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
janbert
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm
Re: 180 gr HORNADY INTERLOCK 30-06
DAGSE MANNE
DANKIE VIR DIE RAAD GAAN DIR BESLIS PROBEER. IS DIE NOSLER PARTITION SOORTGELYK DAN DIE HORNADY INTERBOND? UIT AL DIE POSTS LYK DIT MY 150gr WERK BETER IN DIE 30-06.
HET AL BIETJIE GESPEEL MET 180 gr INTERLOCKS MAAR KON NOG NIE 'N GOEIE GROEPERING KRY NIE.
GROETE
JANBERT