Springbok Jag in die Duine.
-
Deon Joubert
Springbok Jag in die Duine.
Dagse julle.
Ek is baie betrokke met die manne van Sniper Africa. Die grootbaas vra my toe of ek nie vir hulle n jag kan reel nie. Hulle wil graag Springbokke in ie duine gaan skiet teen n bullike prys. R/kg.
Het so paar plekke al gekry maar het nog nie die regte plek gekry nie. Julle kan dalk nie help nie ? Ek is seker die ou wat vir ons die regte plek kan aanwys sal ek n lekker Sniper Baadjie organise.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Springbok Jag in die Duine.
Deon,
Vat daai manne na Bennie koortzen toe by STS daar naby Askham, dis 'n juweel van 'n plaas!
+27 54 5110140
0836568333
Groete,
Eugene
Vat daai manne na Bennie koortzen toe by STS daar naby Askham, dis 'n juweel van 'n plaas!
+27 54 5110140
0836568333
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Springbok Jag in die Duine.
Plek wat bitter mooi duine het waar ek nog wil gaan jag is Kalahari Hunting in NAM. - deonvwyk@iway.na of johma@iway.na
Nog n plek in Nam
Buitepos
marnus@iway.na
Dan as jy plek soek tuis in die duine
Dreghorn Safari
info@dreghorn.co.za
082 929 8567
082 412 5188
En dan laaste ek dink dit is die plek wat Koos in nuutste Magnum ook oor geskryf het.
Klindt
christiaan@sahunting.co.za
0824357744

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Deon Joubert
Re: Springbok Jag in die Duine.
Dankie julle
Geno daai nommers werk nie ? of is dit ek wat nie reg druk nie.
Geno daai nommers werk nie ? of is dit ek wat nie reg druk nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Springbok Jag in die Duine.
Deon,
Jammer man. Hier is nog details van STS:
Contact Information
Contact name:
Yvonne Koortzen
Mobile:
083 656 8333
Fax number:
(086) 6034333
Email:
stswild@lantic.net
Vanity url:
www.southafrica.net/sts_kalahari_game_reserve
Physical address:
190km north of Upington,10km east of Askham on, the road to Van Zylsrusclosest main cent,
Askham,
8814
Postal address:
PO Box 70, Askham, 8814

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Springbok Jag in die Duine.
Deon,
Jy kan FM Safaris ook probeer.
Roland Kriel: 079 503 4524.
Jy kan FM Safaris ook probeer.
Roland Kriel: 079 503 4524.
-
Deon Joubert
Re: Springbok Jag in die Duine.
Dankie Julle
Het almal gekontak en wag nou net vir terugvoering.
Het almal gekontak en wag nou net vir terugvoering.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Springbok Jag in die Duine.
Is dit net ek wat die ervaring het dat sodra daar "Safaris" langs 'n naam verskyn, dit onbekostigbaar vir biltongjagters is?
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Springbok Jag in die Duine.
Moet saam stem. As ek daai WOORD sien hou ek maar verby.Chevvy SS wrote: Is dit net ek wat die ervaring het dat sodra daar "Safaris" langs 'n naam verskyn, dit onbekostigbaar vir biltongjagters is?