Ek lees vandag in die Landbou weekblad bl 36 (16 Maart 2012) die artikel oor "Jag kan jakkalse laat gedy".
Ek sal graag wil hoor wat se julle oor die onderwerp.
Mnr Deacon maak sekere stellings wat korrek is maar daar is 'n paar punte wat ek 'n bietjie oor wonder.
Hoor graag van julle.
Mooi dag
Jag kan jakkalse ..................!!!!!!!!!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag kan jakkalse ..................!!!!!!!!!
Ek dink daar is baie meer wat ek nie mee saamstem nie. Sal graag wil hoor wat se die groot honde.
Dink ook die man was nie hier in ons wereld met sy studie gewees nie miskien het hy dan n heel ander tune gespeel.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jag kan jakkalse ..................!!!!!!!!!
Ian&Blok
Wetie hoe lank hy(Deacon) sy navorsing gedoen het nie, maar om te beweer jakkalse se kern verander nooit(al is daar nuwe intrekkers) is nie sommer in 'n jaar of 2 bevestig nie.
Stem ook saam met die ou dat om jakkalse sonder "plan" aan te vat jou duur te staan kan kom. Dan om te beweer om vee(lammers) so v?r moontlik van die jakkalse gebiede te neem is maar sommer so-so en dink nie hy weet hoe v?r v?r genoeg is nie, reken daar l? 'n paar verrassings vir hom in die verband.
Ek dink persoonlik dat die mite van: "Dominante jakkalse verdryf ander" nou maar van die tafel gevee kan word met die "mite plakker" op. Lyk meer of dominante jakkalse tog ander jakkalse toelaat in die gebied solank die lot net nie aanteel/paar daarin nie.
Om nie meer as die skade te bel? in die voorkoming van probleemdiere is ook debatteerbaar, dit sal afhang na wat as "meer bestee as die skade" gereken word.
Net so paar goeters wat ek kan onthou van die artikel.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jag kan jakkalse ..................!!!!!!!!!
Weet nie of Mnr Deacon al self geboer het in probleem area met skaap nie,selfde met Bool Smit. Mooi dag Pieter h