Page 1 of 1
Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Wed Sep 09, 2026 10:27 pm
by CreedBro
Dagse
Ek het n duur kwaliteit Remington 700 custom slot aksie, wat die vorige eienaar laat Cerakote het, maar dit was ongelukkig nie baie goed gedoen nie.
Ek is opsoek na n goeie wapensmid, wat fyn en goed werk, wat die cerakote vir my kan af strip, op die slot, die aksie buite en dan binne in die aksie asook die "raceways" binne. Sonder om enige metaal af te haal wat die toleransies te groot gaan maak, en dan die stainless te "polish" na die oorspronklike afwerking.
Indien julle weet van iemand wat dit goed sal kan doen, stuur asb hulle naam en nommer vir my?
Sent from my Pixel 10 Pro using Tapatalk
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 7:36 am
by Capt. Yoda
Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 7:49 am
by toelie
Gunworx sal jou kan help
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 9:08 am
by Toxxyc
Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 9:35 am
by CreedBro
Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am
Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 9:36 am
by CreedBro
Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am
Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 10:25 am
by Capt. Yoda
CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:35 am
Capt. Yoda wrote: Thu Sep 10, 2026 7:36 am
Sal die aksie moet sandblast om al daai af te kry en dan polish en poslih en polish, is nie moeilik nie maar dis nie regtig die ding wat top GS hulle op toe spits nie. Tyd is geld en die tiepe ding vat baie tyd, sit bq n foto van die aksie op
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie.
Dis ongelukkig hoe jy ceracoat af kry, dalk is daar iemand wat dit met soda kan af spray
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 11:12 am
by Lourens
CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:36 am
Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am
Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
Met ander woorde jy sit met n Defiance aksie wat iemand met Cerakote gemollesteer het.... Ouch....
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 12:01 pm
by Capt. Yoda
Ouens spuit hul bat aksies ook alle vraai kleure vir hul tactical gunne, slot, raceways alles. Lyk oulik so in camo
Jy gaan heel moontlik kry laat hulle daai SS blik aksie klaar gesandblast het voor hulle hom geceracoat het
Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Thu Sep 10, 2026 4:47 pm
by CreedBro
Lourens wrote: Thu Sep 10, 2026 11:12 am
CreedBro wrote: Thu Sep 10, 2026 9:36 am
Toxxyc wrote: Thu Sep 10, 2026 9:08 am
Dis nie juis iets wat fyn werk nodig het nie. Cerakoting word af gesandblast, en dan sal jy hom weer moet restore. Persoonlik hou ek van die sandblasted stainless look. Ek is nie 'n groot aanhanger van die blinkgepoleerde metaal nie. Dis onmoonlik om skoon te hou en vingerafdrukke en goed af te hou.
Sandblast "etch" die metaal onder dit en verander die toleransies, presies wat ek nie soek nie. Dis hoekom ek se fyn werk, cerakote verwyder sonder om metaal te etch, en ek verkies by VER die polished look van die defiance aksies, presies wat hulle so uniek maak vir my.
Met ander woorde jy sit met n Defiance aksie wat iemand met Cerakote gemollesteer het.... Ouch....
Korrek

Re: Beste wapensmid vir fyn werk
Posted: Fri Sep 11, 2026 4:40 am
by Toxxyc
Vrek dis jammer. Die probleem is dat die chemikalie wat ek aan dink om die Cerakote te vreet, gaan ook die SS beskadig. Jammer man, hou ons op hoogte?
EDIT: Google sĂȘ jy kan blykbaar die coating afkry met laser ablation, sonder om die metaal te beskadig. Dit kan dalk werk?