Sien een van quickload boffins dalk kans om n pad met my te stap om n paar ladings vir bogenoemde geweer te ontwikkel?
Daar is twee aspekte, 1 om veilige ladings te bepaal. Ek het net Somchem data vir 4 of 6 duim revolwers en kry baie hoer spoed met medium ladings in die gun se 16 duim loop. So wanner begin dit gevaarlik raak?
2 Die gewere se akkuraatheid is maar beperk, maar as ons dalk iets kan uitwerk wat optimaal is sal dit great wees.
Omdat ek heelwat vrae het sal dit makliker wees as ek direk met iemand kan skakel eerder as om heeltyd deur die forum te werk.
Ek het geen probleem daarmee om finale info te deel as dit nog iemand kan help nie.
As n quickload expert kans sien pm my of WhatsApp sommer na 076 647 4776 dan reel ons verder.
DankieFanie
Quickload vir 38Spl/357Mag lever action
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm