Verneem graag wie moet ingelig word ( indien nodig ) ivm kluis as jy verhuis na ander plek in dieselfde voorstad ?
Baie dankie.
Mooi loop.
Verskuif van kluis na nuwe huis
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Verskuif van kluis na nuwe huis
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Verskuif van kluis na nuwe huis
Meld aan by DFO. Ek dink dit is binne dertig dae nadat jy verhuis het.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Verskuif van kluis na nuwe huis
Ja die verandering van adres word duidelik in die FCA aangespreek. Nie seker watter artikel in die wet nie. Ek het dit weer as 7 dae.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Verskuif van kluis na nuwe huis
Ek het dit ook as 30 dae
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Re: Verskuif van kluis na nuwe huis
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer , waardeer !
Pta Noord groete
Baie dankie vir die terugvoer , waardeer !
Pta Noord groete
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
