Het ‘n baie mooi Ruger in 350 Legend wat uit boedel uitkom.
Sluit teleskoop, knaldemper, Die stel, klompie doppe en gelaaide ammo in.
WA my vir fotos. Kry nie fotos kleiner gemaak om hier op te sit nie.
Let wel. Nie nr. 1 nie.
Fantie
0828729agtagt5
Ruger 350 Legend te koop. R25000 ona
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Ruger 350 Legend te koop. R25000 ona
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Ruger 350 Legend te koop. R25000 ona
Hierdie geweer kom uit ‘n boedel uit. Die weduwee kort geld. Enige aanbod sal oorweeg word.
Dankie