Hi,
Weet jul waar ek n Rem 700 Long action Trigger Guard kan kry? (Selfs second hand van iemand wat n chesie gekoop met )... myne se mag plate en trigger guard is een stuk
Toe ek my geweer skoonmaak vandag sien ek myne het gekraak soos die foto hieronder...
Rem 700 Long action - Trigger guard
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Rem 700 Long action - Trigger guard
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Petrie303 on Wed Jul 01, 2026 8:47 pm, edited 1 time in total.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Rem 700 Long action - Trigger guard
More
Probeer Arms online, hulle was laas so ongeveer R600
Probeer Arms online, hulle was laas so ongeveer R600
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Rem 700 Long action - Trigger guard
Ekt dalk vir jou een. WA my. 082 3766688
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Rem 700 Long action - Trigger guard
Hi
Was by hulle gewees, daai is net vir die trigger guard en nie vir die hele assembly saam die bottem metal plate nie
Dankie
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Rem 700 Long action - Trigger guard
Hi,
Dankie, vir jou n boodskap gestuur
Petrie
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Rem 700 Long action - Trigger guard
Dankie Gerhardu,
Die Trigger Guard lyk hgeel spogerig op my geweer!
Dankie
Die Trigger Guard lyk hgeel spogerig op my geweer!
Dankie