More Manne
Weet iemand dalk van n private vliegveld in die Aberdeen area, ek en pel gaan jag daar en wil af vlieg maar met die onlangse vloede is die beskikbare landings strook beskadig. Aberdeen het een, maar dis nie veilig om die vliegtuig daar te los vir die paar dae nie.
Beaufort Wes en Graaff Reinette is opsies maar kyk vir iets nader.
Private Vliegveld in Aberdeen Area
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
Skakel die vulstasie eienaar op Aberdeen - dink Delta Garage - hy mag dalk goeie idee hê.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
Ons koop ons Ooskaap jagpermitte by hom, baie vriendelik.
Tinus ek reg onthou. Kry hoeka die 21ste weer by hom, boeke is skaars en hy het!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
Dis Tinus ja, ek het sommer ook reeds by hom ons jag permitte bespreek. Baie vriendelik en baie behulpsaam.
Hano
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
\\ High jack aan
Hano, pasop jy gaan nou klomp jag uitnodigings kry. n Persoon met n vliegtuig en pilot lisensie is altyd deel van enige jag groepie.
Ek pm jou ons jag datums en bestemmings, laat weet as jy kan saam kom en hoeveel mense die vliegtuig kan vat. Ons sal brandstof kan deel ;-)
//High jack af

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
Ek het n skiet maat met so airie maar ek sal taamlik goed gemedicate moet wees vir hulle om my in daai vliegmasjientjie te sitfinch wrote: Wed Jun 03, 2026 10:23 am \\ High jack aan
Hano, pasop jy gaan nou klomp jag uitnodigings kry. n Persoon met n vliegtuig en pilot lisensie is altyd deel van enige jag groepie.
Ek pm jou ons jag datums en bestemmings, laat weet as jy kan saam kom en hoeveel mense die vliegtuig kan vat. Ons sal brandstof kan deel ;-)
//High jack af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Private Vliegveld in Aberdeen Area
Nuwe vriende is altyd welkom
Dit bly egter steeds n uitdaging om die wild terug by die huis te kry.
Dit bly egter steeds n uitdaging om die wild terug by die huis te kry.
Hano