Page 1 of 1

Vortex Viper HS-T 6-24×50 Riflescope – VMR-1 MRAD Reticle

Posted: Mon Jun 01, 2026 2:00 pm
by Basjan123
Goeie dag al die jagters en teiken skieters en roofkykers(as jy lanklaas gejag het) :laugh:

Ek is opsoek na 'n Vortex Teleskoop , nie noodwendig presies dieselfde as bg. darem nog in goeie toestand en billike prys. Laat weet wat jy het SFP asb, my oe sien nie FFP raak nie??

praat maar direk met my asb

o832252oo5

Groete
Basjan