Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag al die jagters en teiken skieters en roofkykers(as jy lanklaas gejag het)
Ek is opsoek na 'n Vortex Teleskoop , nie noodwendig presies dieselfde as bg. darem nog in goeie toestand en billike prys. Laat weet wat jy het SFP asb, my oe sien nie FFP raak nie??