Goeie middag ouens
Ons ry die 27ste Junie Bosveld toe. Plan is om dag een te ry tot op Kimberley, en die volgende dag tot by Thabazimbi.
Ek is opsoek na billike en veilige oornagverblyf in die Kimberley omgewing. Die bakkie gaan vol gelaai wees, so veilige parkering is baie belangrik.
Het enige iemand ervaring van 'n lekker plek om oor te bly? Ons wil regtig net oorslaap en dan verder pad vat.
Ek sal graag tot op Kimberley, of selfs 'n bietjie verder wil ry, om die tweede dag se ry te beperk.
Oornag plek naby Kimberley
-
jooste
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
Goeie middag.
Daar is twee opsies wat ek graag gebruik en wat baie netjiese verblyf aanbied naamlik:
1. Riverside Country Club net buite Kimberley op N12 van Kaap af
2. Jonkershoek anderkant Kimberley op N12 - Na Kimberley van Kaap af
Google gerus en sien hul aanbiedinge.
Beste Groete
Nico Jooste

- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
Dankie Nico
Ek sal definitief gaan kyk na die twee
Ek sal definitief gaan kyk na die twee
Last edited by Jaco vdW on Mon Jun 01, 2026 1:56 pm, edited 1 time in total.
-
jooste
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
MiddagJaco vdW wrote: Mon Jun 01, 2026 12:45 pm Goeie middag ouens
Ons ry die 27ste Junie Bosveld toe. Plan is om dag een te ry tot op Kimberley, en die volgende dag tot by Thabazimbi.
Ek is opsoek na billike en veilige oornagverblyf in die Kimberley omgewing. Die bakkie gaan vol gelaai wees, so veilige parkering is baie belangrik.
Het enige iemand ervaring van 'n lekker plek om oor te bly? Ons wil regtig net oorslaap en dan verder pad vat.
Ek sal graag tot op Kimberley, of selfs 'n bietjie verder wil ry, om die tweede dag se ry te beperk.
Ek kan ook Langberg aanbeveel. Die plaas is nie teen die pad nie en ek glo sekuriteit is goed genoeg. Dis so 20 km voor Kimberley. Goeie mense.
https://langberg.co.za/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3609
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
Little Farm Lodge, 3km buite Kimberley oppad Kaap se kant toe - Carina 083 225 8275
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Oornag plek naby Kimberley
Dankie vir die aanbeveling.
Ons het by Jonkershoek oorgebly, en dit was ongelooflik goed. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel, en beslis weer daar tuis gaan.
Ons het by Jonkershoek oorgebly, en dit was ongelooflik goed. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel, en beslis weer daar tuis gaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.