Masterpiece Arms/Curtis 3 lug 60' aksie
Triggertech 2 stage.
Masterpiece Arms Match grade barrel, 24" heavy contour. 5/8x24. 200x skote.
MCS Manners comp carbon kolf.
Wiebad wang stuk.
Area 419 ARCA rail.
MDT Ckye Pod.
Delta Stryker 4.5-30x56 FFP.
Tier One ringe
150x Lapua SRP doppe.
Redding comp dies.
10x skoot magasyn.
Die geweer is tans in NZ. Ek vlieg in September SA toe vir vakansie en sal dan ingebook word by n dealer. Hulle sorteer ook die papier werk uit. Beter pics en meer info kan per whatsapp gekomunikeer word.
Rede vir verkoop, Ek skiet nie meer PRS comps nie en het ligte jaggewere vir jag.
R100 000
6.5 Creedmoor Comp
-
Pew-Pew
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 02, 2023 5:43 am
6.5 Creedmoor Comp
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pew-Pew
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 02, 2023 5:43 am
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Nog n pic.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Hierdie lyk na n baie smart pakkie!
Is al die papierwerk in plek, menend permanente invoer permit?
Is al die papierwerk in plek, menend permanente invoer permit?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Hierdie lyk na n baie smart pakkie!
Is al die papierwerk in plek, menend permanente invoer permit?
Is al die papierwerk in plek, menend permanente invoer permit?
-
Pew-Pew
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 02, 2023 5:43 am
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Alles sal in plek wees voor September Arnold. Betaling sal eers gebeur as die geweer in SA is.
Sal ook die dubbel SKB tas insluit. Het geen nut vir hom nie.
Hierdie is nie n scam nie, baie ouens in die skiet gemeenskap ken my in SA en NZ.
Sal ook die dubbel SKB tas insluit. Het geen nut vir hom nie.
Hierdie is nie n scam nie, baie ouens in die skiet gemeenskap ken my in SA en NZ.
-
leendertp
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Aug 01, 2022 10:22 am
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Jy my PM gekry?Pew-Pew wrote: Sun May 24, 2026 9:16 pm Alles sal in plek wees voor September Arnold. Betaling sal eers gebeur as die geweer in SA is.
Sal ook die dubbel SKB tas insluit. Het geen nut vir hom nie.
Hierdie is nie n scam nie, baie ouens in die skiet gemeenskap ken my in SA en NZ.
-
Pew-Pew
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 02, 2023 5:43 am
Re: 6.5 Creedmoor Comp
Ja, mar dit lyk of jy hom delete het?