Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Ockert1992 »

Goeie dag almal,

Hoop dit gaan goed.

Ons eerste windbuksie waarmee ons leer skiet het was 'n Gecado Mod 23.

Ek het die geweertjie weer in die hande gekry. Die geweer het redelik gewerk en kort bietjie liefde en aandag.

Weet iemand waar ek van die volgende parte in die hande kan kry:

Veer
Seel/Waster vir silinder
Oring waar nek sluit

Ek hoor graag van julle dankie.

Groete
Ockert
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Klein Chris »

Daar is n klompie windbuks Whatsapp en Telegram groepe.
Dalk moet jy daar ook probeer
Skiet bly maar lekker
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Capt. Yoda »

Askies vir die High Jack maar is daar nog enige mense in of om JHB wat die tiepe goed reg maak?
Ek het n Gamo CFX wat n Gasram of Spring kort maar ek kry nerens nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Reloader422
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Reloader422 »

Hi Ockert

Ek het onlangs enetjie oorgedoen en het die parte uit Australië ingebring. Dit is nie goedkoop, maar parte is kwaliteit en mense baie hulpvaardig as jy vrae het. Al nadeel is dat hulle posdiens dit in SA aan ons posdiens oorhandig. Dinge loop dan so bietjie stadiger, maar ek het nog elke keer my pakkie ontvang. Seker omdat daar invoerbelasting is wat betaal moet word.

Daar is ook ouens in Engeland wat redelik van die Diana/Gecado parte dra, maar om een of ander rede neem goed van daar vrek lank om hier te kom. Ek kan hulle detail ook gee as jy soek.

Loer maar eers na Custom Air Seals:

https://www.customairseals.com/product/ ... ey-spring/

https://www.customairseals.com/product/ ... l-adaptor/

https://www.customairseals.com/product/ ... eal-22-23/

Hoop dit help.

Kaptein - meet die oorspronklike gas ram. Ek het ekstra een, maar kan nie onthou waar hy uitgekom het nie. Jy kan my PM.

Mooi aand
Pieter


Sent from my SM-S926B using Tapatalk

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Viking »

Kobie Nel in die Paarl sal jou kan help. Ek stuur vir jou sy inligting
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Jaco Bezuidenhout »

Middag stuur asb Kobie se kontak besonderhede v my ook asb
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Ockert1992 »

Goeie dag almal,

Baie dankie vir die raad.

As ek nie reg kom by oom Kobie nie, dan ek die parte bestel. Sommer kyk wat sien ek nog daar.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Cbird »

Middag

Ek versamel Gecado windbuksies en doen hul self oor. Ek bestel my partjies van https://twchambers.co.uk/airgun-spares/ ... w-b1001-1/
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Cbird »

Jammer eerste link lyk nie heel reg nie.

Jy kan my laat weet wat kort jy, ek het nog ń paar partjies vir die model 23 by my.

https://twchambers.co.uk/airgun-spares/ ... nalgecado/
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Ockert1992 »

Cbird wrote: Sat May 23, 2026 4:55 pm Jammer eerste link lyk nie heel reg nie.

Jy kan my laat weet wat kort jy, ek het nog ń paar partjies vir die model 23 by my.

https://twchambers.co.uk/airgun-spares/ ... nalgecado/
Naandsê,

Dankie vir die link na die website.

Ek benodig die volgende parte:

Veer
Seel/Waster vir silinder
Oring waar nek sluit

Sal waardeer as jy dalk kan help. Anders sal ek bestel.

Hoe lank neem jou bestellings gewoonlik?
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Gesoek - Gecado Mod 23 Parte

Post by Cbird »

Naand

Kan jy asseblief vir my ñ Whatsapp stuur?
My nommer is 0648607894

Hulle diens was nog altyd baie goed. Wat so 2-3 weke hang af van watse courier diens jy gebruik.
Post Reply