Boog Broadheads

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Nico de Jager Jnr
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 15, 2017 4:25 pm

Boog Broadheads

Post by Nico de Jager Jnr »

Dagsê almal!
Ek vertrou dit gaan goed!

Soos ons almal weet is die jagseisoen op ons, en baie van ons is opsoek na iets wat te duur is of moeilik bekombaar is!

Ek is opsoek na ‘n paar broadheads vir my boog, verkieslik mechanical, ek skiet huidiglik met die rage hypodermic 100gn, maar het laasjaar ‘n paar verloor!
Indien iemand dalk ‘n paar het wat dalk soortgelyk is en hulle nie meer gebruik nie of wil van ontslae raak kontak my asb!

Ek hoor graag van julle
Groete
Nico
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Boog Broadheads

Post by Nico de Jager »

Bump!
Post Reply