Mirrag Manne, waar is die Voere skieters?
Wat se scope mounting system/ringe/ringe en basis gebruik julle manne wat met die groot kaliber Voere skiet?
As ek so vinnig kyk is hier weer n Blaser idee met die gewere waar jy net hulle spesiale QR mount system kan gebruik of mis ek iets?
Is hier n rail en ringe beskikbaar wat mens kan gebruik om vir die gewere n scope op te sit of moet mens nou een van daai spesiale QR basies met hul ringe soek?
Groete
Voere Luxus mounts
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Voere Luxus mounts
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2154
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Voere Luxus mounts
Het jy die spesifieke modelnaam? Ek het gou vir "Voere Luxus" gesoek en dit wys n hele paar verskillende aksies - die fotos wys enigiets van iets soos n Sauer tot byna n K98. Is Luxus nie dalk die gradering nie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Voere Luxus mounts
Voere lbw luxus
Ek sien mens kry darem rails is nou om hulle op te spoor. Ons sal ma by die invoerders hoor wat hulle se die beste is om te gebruik
Ek sien mens kry darem rails is nou om hulle op te spoor. Ons sal ma by die invoerders hoor wat hulle se die beste is om te gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2154
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Voere Luxus mounts
Voere Duitsland gee twee agente in Suid-Afrika:
Marksman Arms & Firearm Training cc
71 Louis Trichardt Street
ZA - Parktown Estate, Pretoria
Tel.: +27 60 546 2336
E-Mail: info@marksmanarms.co.za
Web: www.marksmanarms.co.za
--------------
Hot Power Wapens Ammunisie
Rustenburgweg 7
ZA - 1751 Kurgersdorp
Tel.: +27 11 660 2420
E-Mail: hotpower@mweb.co.za
Web: www.hotpower.co.za
Marksman Arms & Firearm Training cc
71 Louis Trichardt Street
ZA - Parktown Estate, Pretoria
Tel.: +27 60 546 2336
E-Mail: info@marksmanarms.co.za
Web: www.marksmanarms.co.za
--------------
Hot Power Wapens Ammunisie
Rustenburgweg 7
ZA - 1751 Kurgersdorp
Tel.: +27 11 660 2420
E-Mail: hotpower@mweb.co.za
Web: www.hotpower.co.za