Page 1 of 1
MDT 3006 mag
Posted: Fri May 01, 2026 7:38 pm
by Sakkie Rust
Naand Forum
Daar is nie iewers mdt aics 3006 mag wat iemand nie gebruik nie , 3 skoot sal werk .
Groete
Re: MDT 3006 mag
Posted: Fri May 01, 2026 8:28 pm
by Dehan.Rheeder
Sakkie Rust wrote:Naand Forum
Daar is nie iewers mdt aics 3006 mag wat iemand nie gebruik nie , 3 skoot sal werk .
Groete
Naand se Sakkie, ek is nie seker van waar jy is nie, maar ek is redelik seker ek het vandag een gesien in voorraad by Hot Power Wapens in Krugersdorp Wes indien jy nie reg kom op die forum by iemand nie.
https://share.google/eqCh8be0lvS6Ccs5o
Sent from my SM-A566B using Tapatalk