Naand Forum
Daar is nie iewers mdt aics 3006 mag wat iemand nie gebruik nie , 3 skoot sal werk .
Groete
MDT 3006 mag
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: MDT 3006 mag
Naand se Sakkie, ek is nie seker van waar jy is nie, maar ek is redelik seker ek het vandag een gesien in voorraad by Hot Power Wapens in Krugersdorp Wes indien jy nie reg kom op die forum by iemand nie.Sakkie Rust wrote:Naand Forum
Daar is nie iewers mdt aics 3006 mag wat iemand nie gebruik nie , 3 skoot sal werk .
Groete
https://share.google/eqCh8be0lvS6Ccs5o
Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
