Goeie dag manne
Vir die nuwe aansoek van 'n wapen moet die SAPS 271 (e271) ingevul word.
Het iemand onlangs hierdie dokument ingevul? Hoe kan ek bevestig of ek die nuutste e-weergawe het? Ek het gaan Google en op die "saps.gov.za/services/flash/firearms/forms/english/e271.pdf" link afgekom. Ek het geen idee hoe om hier uit te kom vanaf die saps.gov.za website self nie, so kan nie bevestig of dit die nuutste dokument is nie wat Google lys nie...
Die e271 wat ek afgelaai het beslaan 12 bladsye. Ek wonder hoe gereeld verander/het die vorm al verander? Seker toe selfoonnommers en email-addresse algemeen begin word het...
Dankie
SAPS 271
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: SAPS 271
Die dokumente word nie sommer vervang met nuwes nie. Die een wat ek gebruik is ook 12 bladsye voltooi gerus.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: SAPS 271
Ek moet ook sê die dokument het nog nie verander van wat ek kon agterkom in die laaste klomp jare nie.
Die een wat tans op die SAPS webwerf beskikbaar is, se uitleg is bietjie netjieser as van die voriges.
Op SAPS se tuisblad, gaan na FLASH. Beweeg af na FAQ, Kies "Applying for new firearm license", beweeg af in die dokument, daar is die skakel.
Ek heg die PDF hier aan
Die een wat tans op die SAPS webwerf beskikbaar is, se uitleg is bietjie netjieser as van die voriges.
Op SAPS se tuisblad, gaan na FLASH. Beweeg af na FAQ, Kies "Applying for new firearm license", beweeg af in die dokument, daar is die skakel.
Ek heg die PDF hier aan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
