Polokwane.
Posted: Wed Apr 22, 2026 11:03 am
Hi Gents, is daar dalk iemand wat moontlik na n kampwa vir n vriend van my in die noordkaap kan gaan kyk in Polokwane? Hy will die wa koop maar wil graag he iemnd moet n oog gaan gooi vir hom, hy sal petrol en/of tyd kan dek. Laatweet my gerus asb dan sit ek jou in verbinding met Juan.
Groete
Vossie
Groete
Vossie