Hi Gents, is daar dalk iemand wat moontlik na n kampwa vir n vriend van my in die noordkaap kan gaan kyk in Polokwane? Hy will die wa koop maar wil graag he iemnd moet n oog gaan gooi vir hom, hy sal petrol en/of tyd kan dek. Laatweet my gerus asb dan sit ek jou in verbinding met Juan.
Groete
Vossie
Polokwane.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Polokwane.
Polokwane is in Limpop toe ek laas gekyk het
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Polokwane.
Vriend bly in Noordkaap, so soek hulp in Polokwane.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Polokwane.
Neem aan dis seker nou al te laat...maar ek bly in polokwane 
Just smile and wave boys 
