More manne
Ek is nuut hier by julle en ok nog maar n snotkoppie met die geweer goed.
Het iemand enige ondervinding met die nuwe sako A7 gewere? Ek dink daaraan om vir my n 7x64 of 270 te koop. Enige raad is welkom.
Dankie
HVZ
sako
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Re: sako
Ek sal ook graag meer wil weet.HVZ wrote: More manne
Ek is nuut hier by julle en ok nog maar n snotkoppie met die geweer goed.
Het iemand enige ondervinding met die nuwe sako A7 gewere? Ek dink daaraan om vir my n 7x64 of 270 te koop. Enige raad is welkom.
Dankie
HVZ
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: sako
'n Paar feite...
The A7 is Sako's mid-price-range hunting rifle, filling the gap between their premium line of Sako 85 hunting rifles, and their value line of Tikka T3 hunting rifles. The A7 combines different features from the Sako 85 and the Tikka T3, along with a unique in-line detachable magazine design, and is currently (2010) available only with a synthetic stock, in combination with either a blued chromoly or stainless steel barrelled action.
http://www.sako.fi/pdf/specs/A7Synthetic.pdf
http://www.youtube.com/watch?v=AH5KyGJY0Kw
Ek het nie self ondervinding met die A7 nie, maar hierdie lyk na 'n puik geweer. Soos ons maar alle gewere uit hierdie stal leer ken het...
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: sako
Solank daar net staan SAKO!!!! 
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog