Gesoek - Bell and Carlson Target Competition Howa kort aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Gesoek - Bell and Carlson Target Competition Howa kort aksie

Post by Andre308 »

Goeie dag,

Ek is opsoek n Bell and Carlson Target Competition kolf vir n Howa kort aksie.

As jy een het om te verkoop, kontak my asb, voor ek die invoer roete hoef te volg. Al is die kondisie nie goed nie, ek sal steeds na die opsie kyk.

Groete

Andre Huisamen
072 vyf99 6vyf11
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Gesoek - Bell and Carlson Target Competition Howa kort aksie

Post by JacquesSAKO.308 »

Andre as jy een wil invoer praat met my want ek is ook opsoek na een dalk kan ons beter prys dan betaal vir invoer as ons dit saam doen

Sent from my SM-S938B using Tapatalk

Post Reply