More almal, my naam is Jaco Reichert ek is van Pofadder in die Noord Kaap.
Ek is maar reedlik nuut in die geweer en herlaai bedryf ek het al en moet nog baie leer. Ek het n vreeslike liefde vir ou vuurwapens veral .303 het al 2 en n 3de is opad. Dankie laat ek kon aansluit.
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom in ons midde. Het ook 'n aangepaste 303 wat nou meer staan as skiet. Moet weer die spinnerakke uithaal en hom gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nuwe lid
Welkom by ons kampvuur. As iemand van Pofadder praat dan dink en aan hele paar jaar gelede toe ons gesin deur pofadder gery het en die bord raakgesien het was lees "moerse burgers". Het daai burgers gaan probeer en dit was op die ou einde moerse lekker.
Maak 'n verskil
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, Geniet die forum