Leupold teleskoop
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Leupold teleskoop
Met almal wat verskiet wat nou na sterker en dikker glas opdateer, wonder ek of iemand miskien 'n 1980s 1990s Leupold 6.5 - 20 AO teleskoop surplus het? Ek wil graag so een koop. Laat weet asb 0828816194
