Page 1 of 1
Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Wed Mar 07, 2012 3:40 pm
by mamba
Ek soek bietjie raad asb,
Het iemand al met die Hornady A-Max 155gr gejag? Vleis skade (Kop skote dalk 'n beter roep) ens ens..
Ek hardloop pmp doppe, S341, en CCI200 primers. Enige idee watter spoed ek na kan kyk met so combo?
Wil hulle dalk ook sommer op 'n paar jakke gebruik.
Wat seg die manne?
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Wed Mar 07, 2012 4:25 pm
by Dippies
Mamba as jy wil kan ons die inligting in Quickload invoer en kyk wat ons kry.
MAAR ASB DIS NET N RIGLYN WAT NNASTENBY AANDUI WAT DIT KAN WEES.
Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud
Groete
Dippies
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Wed Mar 07, 2012 6:47 pm
by mamba
Dit sal gaaf wees Dippies, dankie
Dom vraag maar tot waar moet die h2o inhoud geneem word? Tot heel bo?
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Wed Mar 07, 2012 6:56 pm
by Dippies
Mamba
meet die dop leeg en maak hom vol water dan tot bo.trek die 2 drae af van mekaar af
groete
dippies
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Thu Mar 08, 2012 9:35 am
by mamba
More Dippies
Ek het wel met 'n inspuiting gemeet gister aand en op 3.4ml water gekom. die loop is 24".
Ek sal dit vannaand meet soos jy daar noem. Dink dit sal meer akuraad wees. (maar ek goed met 'n inspuiting, 'n 600L see vistenk maak jou handig)
Cheers
ps Is daar nie 'n standaard volume vir 'n 308 dop wat std op 51mm is nie?
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Thu Mar 08, 2012 9:50 am
by Geno
Dippies wrote:
Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud
Soek jy nie die man se TPL ook nie?
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Thu Mar 08, 2012 10:47 am
by mamba
sien dis hoekom ek hier is
Ek was gisteraand lekker deurmekaar tussen die hospitaal en harde plek.
Ek meet die grein vannaand.
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Thu Mar 08, 2012 11:31 am
by Dippies
Geno wrote:
Dippies wrote:
Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud
Soek jy nie die man se TPL ook nie?
Hi Geno
Ek verstaan jou punt maar die is wat ek al oor gekom het oor TPL stories.
As n man nie spesifiseer hy wil n sekere TPL gebruik nie dan werk ek hom maar op standaard SAAMI specs.
Ek het al gkry dan meet manne hulle magesyne dan gee hulle dit vir tpl en as hy begin speel met tpl om groepe kleiner te kry dan kan hy nie langer nie. maar slegs korter en dan maak groepe oop. Dan moet man weer heel van voor af begin en dan se die manne vir jou maar jou goed werk nie en die inligting is verkeerd.
Groete
Dippies
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Thu Mar 08, 2012 8:51 pm
by mamba
Okay die grein is 54 as ek dit reg gedoen het
Dankie Dippies
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Fri Mar 09, 2012 8:41 am
by Dippies
Hi Mamba
Hier is 2 ladings. Onthou dis net n quide line.
Jy sal sien ek het het die TPL op 71mm mee gewerk. Jy kan met TPL speel om groepe kleiner of groter te kry.
Groete
Dippies
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Fri Mar 09, 2012 9:13 am
by mamba
Baie dankie Dippies.
Re: Hornady A-Max 155gr for 308
Posted: Wed Mar 21, 2012 11:12 am
by ablm468
Dippies
Ek sal dit waardeer as jy my ook kan help met 'n lading, my data is soos volg:
Gebruik s335 43gr
150gr hornady gmx
cci200 primers
tpl 72,15mm
h20 kapasiteit (gem van 5 doppe) 54,78gr
looplengte 63,5cm of 25 dm
Wat my worry is die drukking aangesin die gmx 'n mono punt is en ongeveer 3mm langer is as die 155gr custom competition van Nosler wat ek gewoonlik gebruik.
Hulp sal waardeer word.
Hansman