Hornady A-Max 155gr for 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

Ek soek bietjie raad asb,

Het iemand al met die Hornady A-Max 155gr gejag? Vleis skade (Kop skote dalk 'n beter roep) ens ens..
Ek hardloop pmp doppe, S341, en CCI200 primers. Enige idee watter spoed ek na kan kyk met so combo?

Wil hulle dalk ook sommer op 'n paar jakke gebruik.

Wat seg die manne?
Last edited by mamba on Wed Mar 07, 2012 3:41 pm, edited 1 time in total.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by Dippies »

Mamba as jy wil kan ons die inligting in Quickload invoer en kyk wat ons kry.

MAAR ASB DIS NET N RIGLYN WAT NNASTENBY AANDUI WAT DIT KAN WEES.

Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud

Groete
Dippies
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

Dit sal gaaf wees Dippies, dankie

Dom vraag maar tot waar moet die h2o inhoud geneem word? Tot heel bo?
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by Dippies »

Mamba

meet die dop leeg en maak hom vol water dan tot bo.trek die 2 drae af van mekaar af

groete
dippies
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

More Dippies

Ek het wel met 'n inspuiting gemeet gister aand en op 3.4ml water gekom. die loop is 24".

Ek sal dit vannaand meet soos jy daar noem. Dink dit sal meer akuraad wees. (maar ek goed met 'n inspuiting, 'n 600L see vistenk maak jou handig)  ;D ;D

Cheers

ps Is daar nie 'n standaard volume vir 'n 308 dop wat std op 51mm  is nie?
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by Geno »

Dippies wrote: Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud
Soek jy nie die man se TPL ook nie?
Goed, beter, 6millimeter!
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

sien dis hoekom ek hier is  8)

Ek was gisteraand lekker deurmekaar tussen die hospitaal en harde plek.  :o

Ek meet die grein vannaand.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by Dippies »

Geno wrote:
Dippies wrote: Gee my jou loop lengte
Dop se H2O inhoud
Soek jy nie die man se TPL ook nie?
Hi Geno

Ek verstaan jou punt maar die is wat ek al oor gekom het oor TPL stories. ;D

As n man nie spesifiseer hy wil n sekere TPL gebruik nie dan werk ek hom maar op standaard SAAMI specs.

Ek het al gkry dan meet manne hulle magesyne dan gee hulle dit vir tpl en as hy begin speel met tpl om groepe kleiner te kry dan kan hy nie langer nie. maar slegs korter en dan maak groepe oop. Dan moet man weer heel van voor af begin en dan se die manne vir jou maar jou goed werk nie en die inligting is verkeerd. :-\

Groete
Dippies
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

Okay die grein is 54 as ek dit reg gedoen het

Dankie Dippies
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by Dippies »

Hi Mamba

Hier is 2 ladings. Onthou dis net n quide line.

Jy sal sien ek het het die TPL op 71mm mee gewerk. Jy kan met TPL speel om groepe kleiner of groter te kry.

Groete
Dippies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
mamba
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by mamba »

Baie dankie Dippies.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
ablm468

Re: Hornady A-Max 155gr for 308

Post by ablm468 »

Dippies

Ek sal dit waardeer as jy my ook kan help met 'n lading, my data is soos volg:

Gebruik s335 43gr
            150gr hornady gmx
            cci200 primers
            tpl 72,15mm
            h20 kapasiteit (gem van 5 doppe) 54,78gr
            looplengte 63,5cm of 25 dm

Wat my worry is die drukking aangesin die gmx 'n mono punt is en ongeveer 3mm langer is as die 155gr custom competition van Nosler wat ek gewoonlik gebruik.

Hulp sal waardeer word.

Hansman
Post Reply