Buitelands klient skenk my n wapen
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Buitelands klient skenk my n wapen
Goeie dag.
Ek kort raad oor hoe nou.
N klient bring n jag wapen in om te jag in February dan los hy die geweer vir my as geskenk.
Weet iemand wat is die procedures om wapen op my naam te kry.
Eks bevoeg..gestamp.gephs. als is reg aan daaikant.
Groete

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Jy moet vooraf met jou DFO reel vir n permanente invoerpermit.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Gaaf dankie sal by hom hoor
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Dagse
Sover ek verstaan mag slegs wapen handelaars permanente invoer doen en nie meer individue nie. Twyfel of individu gaan regkom selfs al is dit gratis of gekoop. Rand waarde moet bepaal word en invoer belasting en btw moet betaal word

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Ek het 2 jaar terug, toe ek nog by 'n handelaar gewerk het iemand gehelp met soortgelyke geval. Ons moes die wapen op die handelaar naam sit, na invoer permit ens. Die kliënt moes toe soos normaal aansoek doen vir dit.
Groete Ben
Groete Ben
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Ja dis nou n langer storie as vroeer, was al hele paar keer deur die proses. Da nou ook invoer agente en en by
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Dankie vir terugvoer. Sal met my DFO praat
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
OP 'n ander noot jou DFO verstaan nie SARS nie en SARS verstaan nie die DFO se werk nie.
Tweedens as die klient uit die VSA kom en hy nie terug gaan met sy roer nie kan hy in die pekkel kom net so ook al die ander lande.
(Net nou dink Trump iemand het roer hier gelos vir die EFF???
)
Dink self daaroor as jy nie regte papiere het nie en jy kom terug vanaf 'n ander land sonder jou roer wat in jou naam was?
Gaan jy die roer raporteer as verloor of gesteel?
Daar is nie meer kort paaie nie uitvoer en invoer papiere moet gereel word.
En bo op dit permanente invoer ens.....
Tweedens as die klient uit die VSA kom en hy nie terug gaan met sy roer nie kan hy in die pekkel kom net so ook al die ander lande.
(Net nou dink Trump iemand het roer hier gelos vir die EFF???
Dink self daaroor as jy nie regte papiere het nie en jy kom terug vanaf 'n ander land sonder jou roer wat in jou naam was?
Gaan jy die roer raporteer as verloor of gesteel?
Daar is nie meer kort paaie nie uitvoer en invoer papiere moet gereel word.
En bo op dit permanente invoer ens.....
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Frederik wrote: Mon Jan 26, 2026 3:44 pm OP 'n ander noot jou DFO verstaan nie SARS nie en SARS verstaan nie die DFO se werk nie.
Tweedens as die klient uit die VSA kom en hy nie terug gaan met sy roer nie kan hy in die pekkel kom net so ook al die ander lande.
(Net nou dink Trump iemand het roer hier gelos vir die EFF???![]()
)
Dink self daaroor as jy nie regte papiere het nie en jy kom terug vanaf 'n ander land sonder jou roer wat in jou naam was?
Gaan jy die roer raporteer as verloor of gesteel?
Daar is nie meer kort paaie nie uitvoer en invoer papiere moet gereel word.
En bo op dit permanente invoer ens.....
Wat dit nog verder n uitdaging maak is die dat nie een weet hoe die ander werk nie:
Saps gee die invoer permit (vir handelaar nie indidvidu nie). Dis die maklike gedeelte
Dan is da ITAC Permitte
Dan is dit Customs
Dan is dit invoer agent wat SARS se gedeelte hanteer aangesien ons nie self kan of mag nie (seker pampiere he vir dit)
Dan is Saps clearance en inspeksie
Dan kom wapen by handelaar en moet hom dan op dealers stock kry
En eers dan kan die nuwe applikant aansoek indien
Vingers kan jy maklik brand en as daai wapen by customs le en het nie regte papiere nie dan kan jy maklik na 2k n dag kyk vir stoor. En baie van die stappe bo is da R-Waardes aan gekoppel
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Naas. Daai was n lekker ou PH loophole in vervloëe dae. Suid Afrikaanse burokrasie het dit heeltemal gestop aan hierdie kant, presies soos Kobus noem.
Daar is n Afgani met ‘n Christensen Arms en ATN thermal geskiet n klomp jaar terug. Dit is hoekom die VSA nie dat burgerlikes thermals uitvoer nie, en hoekom hulle met hulle vuurwapens moet terugkeer.
As ek reg onthou was daar bitter baie jare terug ook in een van die “stan” lande ‘n Amerikaner gewees wat sy Winchester .270 na n ibeks jag vir die gids gelos het. Jare later is n persoon geskiet met daai wapen en dit is ook terug getrace na die eienaar. Ek sê weereens die was baie lank terug en my detail mag verkeerd wees.
In my beskeie opinie. Laat jou jagter die moeite spaar om ‘n geweer in te voer, laat hom met een van joune jag, en laat hy die geweer wat hy vir jou wil gee by ‘n Federal Firearms Dealer inboek in die VSA wat beryd is om dit na ‘n Suid Afrikaanse invoerder te stuur, deur al die regte stappe. Jy gaan invoer belasting en stoorgeld betaal, en die geweer bekom deur ‘n normale SAP 271.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Hierdie "geskenk" lyk vir my meer om 'n baba met 'n vuil doek vir sy oupa aan te gee.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Buitelands klient skenk my n wapen
Dis wel so maar darm kan mens die doek ruil...........win270 wrote: Sat Feb 07, 2026 8:49 am Hierdie "geskenk" lyk vir my meer om 'n baba met 'n vuil doek vir sy oupa aan te gee.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za