Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Goeie More
Ek sit die Bottom Metal in die mark.
Hy is splinternuut nog geseël in oorspronklike verpakking.
Hierdie is lekker vir iets soos 6.5 PRC of Saum wat n Kort Aksie wil optimaliseer.
Met die bottom metal en magesyn kan jy jou max TPL laai tot 3.00"
Dit is die Magnum weergawe vir n Kort aksie.
Ek gaan nie meer met die projek aangaan waarvoor dit bedoel is nie.
Ek heg ook die prys aan wat ek betaal het.
Sal hom graag wil verkoop vir R7500

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Kallie Fernhout on Sun Jan 25, 2026 2:33 pm, edited 1 time in total.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
Hi Kallie,
Dalk n dom vraag maar op watse fabrikaat gewere werk hierdie?
Groete
Danie
Dalk n dom vraag maar op watse fabrikaat gewere werk hierdie?
Groete
Danie
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
Glad nie n dom vraag nie, enige Rem 700 footprint kort aksie.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
Prys aangepas R7500

Oop vir n redelike aanbod

Oop vir offers