Hi al julle jaracalers. Ek het die by ń vriend gesien en het dit baie waardevol gevind. Wat my baie opgewonde gemaak het is al die kennis / raad wat hier gedeel word.
Ek sien ook daarna uit om ń jaracaler te wees.
Johan TRG
Nuwe aansluiting
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nuwe aansluiting
Baie welkom Johan by ons gesellige kampvuurtjie.
Van waar af is jy?
Van waar af is jy?
Maak 'n verskil
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluiting
More Johan
Baie welkom hier by ons. Hoop jy geniet dit gate uit.
Groetnis
Wouter
Baie welkom hier by ons. Hoop jy geniet dit gate uit.
Groetnis
Wouter
