Waarde van Swarovski verkyker ?

Post Reply
johnson
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Fri Aug 07, 2020 8:55 am

Waarde van Swarovski verkyker ?

Post by johnson »

Dagse almal.

Ek het n Swarovski EL 10 X 42 WB verkyker. Sy Kondisie is basies soos nuut met die oorspronklike verpakking.
Ek besit ook n Swarovski teleskoop en die kwaliteit van die verkyker is soort gelyk en uitskekend.
Dit is n erfstuk maar hy vergader net stof. Ek oorweeg dit om hom te koop te adverteer.
As ek n goeie prys kan kry sal die fondse beter aan gewend kan word. Enige raad oor n realistiese waarde sal waardeer word.

By voorbaat dankie,
John.
bino1.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Waarde van Swarovski verkyker ?

Post by JJV »

Hallo
Volgens Google is hulle so v R43 000 opwaarts nuut, so jy sal maar self moet besluit wat jy gaan vra.
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply