Glock staak meeste modelle

Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Glock staak meeste modelle

Post by Wouter Roets »

More Manne

Ek sien dit gons op soaiale media met die nuus dat Glock al hulle modelle gaan staak behalwe hulle slimline reeks en moontlik vervang met n nuwe model genaamd V. Baie redes word hiervoor gegee maar die mees realistiese een is dat hulle pistole maklik na vol outomaties verander kan word deur n onwettige modifikasie. Interessant.

Groetnis
Wouter
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Glock staak meeste modelle

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Hiermee n lys van kommersieele modelle soos deur glock deurgegee

https://us.glock.com/en/discontinued-models
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Glock staak meeste modelle

Post by Capt. Yoda »

Ek sou nogals dink dit kos n aardige bedrag om soveel verskillinde modelle te maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Glock staak meeste modelle

Post by Supacow »

Wonder hoeveel ander vervaardigers gaan die besluit copy
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Glock staak meeste modelle

Post by saswart »

As ek daai lys so lees is dit al die ouer "gen's" en die odd modelle. Goed wat ek nie sien nie, is al die gewilde modelle en hulle nuwe Gen 5's. Goed soos die G17/19/26 Gen 5's, G43X, 48 ens is almal nie op lys wat beteken hulle gaan voort. Ek dink dit is slim, hou die beste verkopers, verwyder all die res, en sit nuwe reeks is. Kostes raak minder en verkope gaan op, algemene goeie besigheid...
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Glock staak meeste modelle

Post by Ds J »

So betroubaar as wat Glock is gaan ons nog baie jare Glocks en parte kan kry. As Glock nie die parte maak nie sal iemand dit privaat begin doen.
Post Reply